sHOrT News
4
Me Vermeulen
sluit aan by Skeinat
[Nuus]
STABILIS Grey Kollege Sekondêr Maart 2018
sTaBILIS
S
Valentynsdag is tóg maar ‘n lekker dag
Hierdie dag bring vreugde in ‘n andersins moeilike kwartaal
Me Vicki Vermeulen is ‘n nuwe
aanstelling in die Fisiese Weten-
skap-departement.
Stabilis het gaan uitvind
wat vir me Vermeulen na Grey
toe gelei het. Sy het dadelik
gesê dat mens nie noodwendig
vir Grey kies nie, Grey kies jou.
Haar man is ‘n oud-Grey en
Grey lê hulle na aan die hart.
Op die vraag of dit ‘n
groot aanpassing is om vir
slegs seuns skool te hou, het
me Vermeulen gesê dat daar
definitief ‘n groot verskil tussen
net seuns teenoor net meisies
is, maar omdat dit Grey seuns
is, was dit nie te moeilik nie.
Me Vermeulen vertel dat sy
aanvanklik Mediese Fisika gaan
studeer het Sy het daarna haar
internskap by Grootte Schuur
Hospitaal gaan doen. Sy het
toe tydelik uitgehelp by ‘n skool
in die Kaap en nadat haar pad
met die onderwys gekruis het,
het sy haar onderwysdiploma
voltooi. Daar het sy besef dat
dit ‘n voorreg en vervulling is
om met kinders te werk. Vir die
afgelope 12 jaar is sy nog net
in die opvoedkunde van Fisiese
Wetenskap betrokke.
- NICOLAAS WIPPLINGER
Hoofseun Rocco Steyn lei die Valentyns-feestelikhede in die Reüniesaal.
Valentynsdag is daardie spesi-
ale dag van die jaar wanneer ons
waardering wys vir mense vir wie
ons omgee, deur kaartjies, sjoko-
lade en selfs deur buitensporige
geskenke uit te ruil.
Vanjaar het Grey weer groot
gegaan…
Die Dinsdagaand voor Val-
in-die-tuin-dag het Indomitus die
koshuismeisies van Eunice, Oranje
en Sentraal gaan serenade.
Vroeg Woensdagoggend was die
voorportaal al vol van liefdes-
briewe, chocolates, teddies en hart-
jie-lollipops.
Tydens die saalbyeenkoms het
meisies van St Michael’s, Eunice,
Sentraal en Oranje vir die seuns
kom kuier. Indomitus het saam
met Conspirito Fever gesing vir die
Oranje meisies en later ook in die
saal vir die Grey-seuns, Shape of
you.
Foto: Eric Diswane
Die graad 10’s en 11’s het vir
meisies op die verhoog rose uit-
gedeel en Anrich du Plessis het ‘n
gedig gelees. Die drie hoofseuns,
Rocco, Xander en Trevor het daarna
vir hul meisies, saam met ‘n band,
die liedjie Perfect van Ed Sheeran
gesing.
‘n Paar matrieks het daarna
die meisies vermaak met Beneath
your beautiful van Labyrinth. Aan
die einde van saal het die Grey-
seuns uit volle bors Cecilia gesing…
Soos dit tradisioneel is, het die
damespersoneel ook die vreugde
van ‘n rooi roos ontvang ervaar toe
die prefekte vir elkeen ‘n roos uit-
gedeel het.
Aan die einde van die dag was
die geskenke uitgedeel van teddies
tot chocolates. Grey se sjarme is die
definisie van Valentynsdag. Lank
lewe die liefde!
- WIESNER HECHTER
PROFIeL
Waar in die wêreld is... Lehan Bloemhoff
Lehan Bloemhoff is ‘n prima-produk
waarna hy gekwalifiseer het as ‘n
gehou; vergaderings wat meer
van Grey Kollege; ‘n uitvoerproduk
geoktrooieerde rekenmeester. Die
tydrowend as produktief is.
wat ontwikkel het in die jare 2006
laaste entjie van sy huidige reistog
Blykbaar was die werksure was
tot 2010, die tyd wat hy ‘n Grey-
is sy letterlike reis in Januarie 2018
ook iets om aan gewoond te raak:
leerder was. Hy het sy stempel sterk
Brittanje toe, waar hy by Moore
‘n normale dag is van 09:30 tot
afgedruk op Grey – hy was kaptein
Stephens LLP begin werk het.
17:30. Soos Suid-Afrikaners is, is
van die eerste hokkiespan
die Britte baie passievol oor
en hy was Dux-leerder in sy
sport, en dit het gehelp dat
matriekjaar.
hy vinniger aangepas het.
Stabilis het per e-pos
Suid-Afrikaners
weet
met hom gesels waar hy
hoe om ‘n minibus taxi
nou in Reading, Engeland
se spasie goed te benut,
woon. Lehan glo dat Grey
en die Britte weet hoe om
hom geleer het om passievol
‘n ondergrondse trein se
te wees oor dit wat hy
spasie goed te benut. Sodra
doen. Dié passie motiveer
hy dink daar is nog plek
‘n mens om harder te werk
vir iemand op die trein nie,
om jou doel te bereik; jy
word daar nog plek gemaak
kry baie meer genot uit dit
- amper soos sardientjies in
wat jy doen en jou kanse
‘n blikkie.
om sukses te behaal is dan
Hy vertel dat die tegnologie
binne bereik.
en
infrastruktuur
baie
Na matriek het hy
vinnig en gemaklik is om te
sy studies by die UV
gebruik. Dit maak die lewe
begin waar hy binne vier
vinniger en makliker en
jaar ‘n Baccalaureate in
alles doen mens aanlyn en
Rekeningkunde asook ‘n
op die selfoon. Lehan beplan
Baccalaureate Honores in
om twee jaar daar te bly en
Rekeningkunde behaal het.
werk- en lewenservaring
Gedurende hierdie vier jaar
op te doen; die pad daarna
Foto: Verskaf is nog onbepland en
het hy vir die Universiteit Lehan Bloemhoff.
en vir die Vrystaat hokkie gespeel.
Lehan vertel dat die mees
onbekend.
In 2015 het hy Kaapstad
opvallende besigheid-styl in die
Vir ontspanning reis hy en hy
toe getrek om die verpligte drie
omgewing waar hy werk die
oefen. Hy hou daarvan om oor ‘n
jaar van klerkskap by Moore
oneindige vergaderings is - daar
naweek aan wedlope in vreemde
Stephens Kaapstad te voltooi,
word ‘n vergadering vir enigiets
stede deel te neem.