Stabilis March 2018 Stabilis Maart 2018 | Page 3

s sTaBILIS Parlez-vous Francais is nou aan die orde van die dag by Grey Grey Kollege het vanjaar Frans as ‘n tweede addisionele taal bygekry. Dit is moontlik gemaak deur Montpellier, ‘n Franse rugbyklub, se Badawi Legacy Scholarship Programme. Die sowat 12 leerders wat die taal as vak neem, doen dit in die week na skoolure. Stabilis het ‘n paar vrae aan ‘n graad 10 leerder, Petrus Claassen, wat tans die vak neem, gerig. Ons wou weet hoe Frans met Duits 2e addisionele taal vergelyk. Hy sê dat hulle in die Frans klas fokus op die uitspraak en spelling van die woorde. Hulle oefen dit totdat hulle dit ken, verstaan en kan praat. Duits leer hulle meer hoe om die woorde te skryf en minder op die uitspraak. In die Frans klas het hulle meer individuele sessies met die juffrou as in die Duits klas, want die klasse is kleiner. Petrus wil Frans leer omdat dit werksgeleenthede meer maak; dit is baie lande se huistaal of addisionele taal – soos bv. Kanada. Dit dra ook by tot ‘n beter CV, en is eintlik ‘n baie lekker uitdaging. Dit is moeilike taal in die sin dat ‘n woord wat ‘n mens lees sal meestal totaal anders uitgespreek word. Daar is ook geen verbintenis tussen Frans en Afrikaans nie, wat beteken dat ‘n mens nie kan afleidings maak nie. Hy wil die taal graag na skool gebruik. Indien hy die buiteland wil besoek sal hy reeds ‘n voorsprong hê want hy sal met baie mense kan kommunikeer. Dit sal sy taal verbeter en hom ‘n voorsprong in die toekoms gee. Dit is te wense dat meer leerders hulle by die Frans klasse sal aansluit; die voortbestaan van enige vak word bepaal deur die belangstelling van die leerders. Hierdie uitdaging sal ook definitief enige leerder se wêreld verbeter en hopelik beter insigte in die omgewing verskaf. Die Badawi Legacy Scholarship Programme betaal vir die eerste vyf jaar van die onderwyser se salaris alhoewel Grey self kon kies wie hulle wou aanstel. Die program het nie net ‘n impak op die akademie nie maar ook op die leerders wat rugby sou wou speel in Frankryk by ‘n klub soos Montpellier. - NICO DU PLOOY STABILIS Grey College Secondary March 2018 Representative Council of Learners introduced in 2018 Augmentation of the prefect body established Ian Small-Smith (president), Daniel Williams (deputy president), Sikhanyiso Nkosi (secretary) and Nathan Raath (treasurer) constitute the new RCL. Photo: Eric Diswane The role of senior scholar leader- ship has been the task of mainly the prefects for years. However, this year a new system of organised leadership, namely the Representa- tive Council of Learners (RCL), has been introduced. The RCL incorpo- rates learners from every grade and allows for a more diverse approach to decision making in the school. Many arguments for and against the system are based on the hierarchy within schools. One argu- ment for the system would be that the younger learners get to hold the seniors accountable to a much greater extent and that there is a much more solid bridge between the powers that be and the young- er grades. An argument against the system is that, being in the school for the longest, matrics have the necessary expertise with problem solving in the school. The maturi- ty they should possess allows for bigger problems to take priority, in- stead of more trivial problems. The executive committee of the RCL understand both sides of this and the general opinion is to turn the RCL into a necessary means of improving communication in the school and being of aid, rather than replacing the prefect structure. Executive committee mem- bers -Ian Small-Smith (president), Daniel Williams (deputy president), Sikhanyiso Nkosi (secretary), Na- than Raath (treasurer) and Mzim- khulu Jita (PR officer) - plan to use it as an opportunity to teach and reinforce the values that get lost along the way. The major issue many seniors at the school have with the RCL is the idea that younger guys can Shaun Human is adamant about discipline Mr Shaun Human in front of his class. Photo: Eric Diswane [News] Another new face in the language department, mr Shaun Human, teaches English First Additional, grades 8 to grade 11, in the place of ms Bets Bezuidenhout who retired at the end of last year. Mr Human is a product of Saint Andrew’s school for boys in Bloemfontein; it can be assumed that he must be extremely grateful to have come to Grey ... ;-) Before accepting the position at Grey, he taught at Bainsvlei Combined School. Mr Human is also a product of the UFS, where he obtained a B Ed. Degree, followed eventually by an honours degree in Policy Studies. Mr Human is involved in water polo and soccer at school – but his most noteworthy achievement will be to create order and silence on the staircase leading up to his classroom in the B block; many have tried but he seems to be winning. He has previously also taught English as first additional language, but mentions that it would be good to one day move over to English Home Language. Thus far, mr Human has made an impression as a caring individual, yet with very strict classroom ethics; this shows in the silence when he teaches. This mother tongue speaker of English is a person of varied interests – his interests include soccer, squash, mountain biking, trail running, reading and spending time with his family – his wife and his 18-month-old daughter. - RELE TSOAI dictate what the seniors can and cannot do, and the range of mat- ric privileges at the school. Many schools with these systems lose the innate social hierarchy determined by length of time at the school, due to the power given to younger guys. Until the roles and responsibilities of the RCLs are comprehensively elaborated on, the executive com- mittee believes this as well. This is a problem many schools in Bloemfontein have, but their views on how the benefits of RCL outweigh this, vary. Perhaps the responsibility given to the younger learners will allow them to better understand and respect duties of their seniors and that it helps the matrics, whose academic schedule is packed, to breathe because of the distribution of the workload. - RELE TSOAI Proud sponsors of Grey College Sport kortNuus Warrior Ric is ‘n inspirasie vir skool ‘n Groot groep Grey seuns en onderwysers het Saterdag 17 Februarie deelgeneem aan die Toyota Warrior Race wat by Maselspoort gehou is. Dit is ‘n hindernis-baan wat elke jaar in agt verskillende plekke in die land gehou word. Warrior Ric, een van die organiseerders van die byeen- koms, gaan elke week voor ‘n Warrior Race na verskillende skole om leerders te motiveer om deel te neem. Hy het ook baie afslag- bewyse vir die skool gegee om aan leerders wat wil deelneem te gee. ‘n Aantal seuns het van die geleentheid gebruik gemaak en het besluit om die uitdaging aan te pak. Josh van der Westhuizen in graad 10 het die Warrior Race vir die eerste keer gedoen omdat Warrior Ric hom tydens die saalperiode geïnspireer het. Josh het dit saam in ‘n span gedoen en hy sê hy sou opgegee het sonder hulle. Hierdeur het hy besef dat spanwerk in baie verskillende vorms kan voorkom. Mnr Marcel Cronje het ook vir sy eerste keer aan die Warrior Race deelgeneem. Hy het dit gedoen saam sy vrou, juffrou Marnie, wat die Warrior Race al twee keer van tevore in Johannesburg gedoen het, en haar neef. “Om in ‘n span deel te neem is lekker. ‘n Mens motiveer mekaar en ondersteun mekaar”, sê mnr Marcel. Hy sê ook dat hy besef het mens is werklik tot baie in staat, solank jy in jouself glo. - VLADIK SEAGREEN NB daTes 10 April: School Opens 14 April: Sport Day – Waterkloof 4-5 May: Interschool Paarl 9 May: Career Expo 11-12 May: Interschool Selborne 18-19 May: Interschool Affies 3