Senwes Scenario Desember - Februarie 2020 | Page 41

AGRICULTURAL | LANDBOUKUNDIG watertekort in SA teen 2030 Om die waterbeskikbaarheidsituasie in Suid-Afrika verder te vererger, voorspel klimaatsmodelle dat Suid-Afrika nog min­ der reën sal kry, ’n hoër frekwensie van ekstreme weersomstandighede sal ervaar, langer en meer verwoestende droogtes gepaardgaande met intense reënval sal ervaar, en ’n toenemende frekwensie van siklone en kitsvloede. Klimaatsmodelle ge­bruik van rivierwater en ondergrondse bedrywighede. Volgens Dhesigen klimaatsverandering kan wel help. Op die Waternavorsingskommissie (WNK), sal water, kan vinnig duurder word, maar oomblik vloei slegs 8% van die reënval in die riviere in en is dan wel beskikbaar om in damme gebruik of gestoor te word. As reënval meer intens word, kan die ver- houding moontlik groter wees. VOORUITSIGTE VIR 2020? verder kan beperk. Reënval in Suid-Afrika onseker, soos berig deur die Mail and sal onvoorspelbaar en veranderlik bly. Mike Muller, besoekende adjunk-pro- fessor aan die Universiteit van die Witwatersrand, voer aan dat dit geensins seker is dat klimaatsverandering die watervoorraad dramaties sal verminder nie. Alhoewel stygende temperature ’n ten- dens is wat voorspellers met selfvertroue en korrek kan voorspel, is dit nie seker wat daardie temperatuurverhoging gaan veroor­saak nie, veral nie die waterbeskik- Weervoorspellings word weer meer Guardian in November 2019. Inderdaad, aan die einde van September 2019, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens gewaarsku nie. By warmer temperature sal meer sonder ’n kombinasie van beleggings in ting, groen infrastruktuur, waterherwinning, vraagbestuur, biologiese intelligente infra- struktuur en gedragsverandering om die toenemende vraag na dalende beskikbaar- heid te verminder nie. Met ’n semi-ariede klimaat en ’n gemid­ gemiddeld is – verg volhoubare ontwik- ingaan: “Teenoorgestelde voorspellings vir die grootste deel van die somerperio­de verhoog die onsekerheid vir die komende somerseisoen.” Die kombinasie van onduidelikhede aan politici ’n maklike geleentheid om Afrika nog nie negatief beïnvloed word se wateruitdagings sal nie opgelos word lik in ’n (droë) El Niño-reënvalfase kan modelle voorspel dat Suid-Afrika moont- internasionale natuurnavorsingsjoernaal) aangedui dat die grondwatervoorrade van innovasie en vindingrykheid. Suid-Afrika delde jaarlikse reënval van ongeveer oor weer- en klimaatvoorspellings en in Augustus 2019 gepubliseer is, het riteit afhang van veel hoër vlakke van dat sommige internasionale voorspellings­ baarheidsvoorspelling nie. Onlangse navorsing wat in Nature (’n Suid-Afrika se toekomstige waterseku- meer waterslim infrastruktuur en toerus­ voorspel ook hoër temperature in die toe- koms vir die land, wat die watervoorraad Naidoo, uitvoerende hoof van die ander watersekuriteitsuitdagings bied ook klimaatsverandering en onsekerheid die skuld te gee vir mislukkings in hul verant- woordelikheidsgebiede. Nietemin, as gevolg van ’n stygende 465 mm – wat die helfte van die wêreld­ keling en oorlewing in Suid-Afrika, veral in die landbousektor, noodsaaklike water- innovasie om waterbeskikbaarheid met ’n groeiende vraag te balanseer. Daar is geen enkele voorskrif vir die hantering van waterskaars­te nie. Elke landelike en stedelike gebied in Suid-Afrika moet sy eie besondere omstandighede verstaan ​​ en volhoubaar aanspreek. Groot onkunde bestaan wel in Suid-Afrika ​​oor die bestuur van water, die beskikbaarstelling daarvan en wat gedoen kan word om betroubare verdamping wel vanaf die land se opper- vraag na water wat dreig om die beskik­ intense storms. Meer reën sal in ’n korter Afrika se watervoorsiening in baie dele hand met waterinnovasie en moet doel- waterbronne word nou gekonfronteer met plaaslike omstandighede, met plaaslike vlak voorkom, gepaardgaande met meer tyd val en dit herlaai waterbronne in die vorm van stadige en sagte reën. Dit is ook moontlik dat vloei in riviere kan toeneem. Maar, Suid-Afrika gebruik slegs ongeveer 30% van die water in riv- iere en van ondergrondse bronne. Die koste gepaardgaande met ’n verhoogde baarheid daarvan te oortref, sal Suid- van die land onder druk bly. Suid-Afrika se ’n dringende behoefte aan holistiese geïn- tegreerde waterbestuurspogings wat ewe veel klem lê op vraagbestuur, asook nuwe en bestaande infrastruktuur, instandhou­ ding en water operasione­le en voldoende voorraad te verseker. Gedragsverandering gaan hand aan treffend ontwerp en toegepas word vir oplossings om die huidige en groeiende toekomstige openbare nood oor water- beskikbaarheid in Suid-Afrika aansienlik te verminder. SENWES SCENARIO | SOMER • SUMMER 2020 39