Senwes Scenario Desember - Februarie 2020 | Page 9
“
Om te meet is om te weet. Stel vir
jou stelsels op, implementeer dit
en hou daarby.
”
NUUS| NEWS
JACO MINNAAR
Kyk oorhoofs na die
GROOT 5 van landbou
SAKKIE VAN ZYL
Fokus op die doel en VISIE
van jou boerdery
AC VAN WYK
Kyk na hoe om ’n
STRATEGIE te formuleer
verhouding met ‘n vennoot is geskoei op integriteit en
vertroue.”
Laastens het Herman du Preez van die plaas
Grysfontein naby Lichtenburg, finansiële bestuur in per-
spektief gestel en aangedui dat ’n produsent gebalan
seerd en gediversifiseerd moet wees. “Kostebestuur
is regtig een van die moeilikste aspekte om te bestuur
omdat die landbousektor so wisselvallig is. ’n Begroting
en ordentlike boekhouprogram is kritiese bestuursinstru-
mente om jou evaluering te doen. Verder is scenario
bestuursprogramme definitief ’n aspek wat jy moet reg
hê vir wanneer die moeilike tye kom. ’n Plan B en C vir
die verskillende vertakkings van jou boerdery is kardi-
naal. Mens moet kyk na rand en sent, jy kan nie emo-
sioneel boer nie. Om te meet is om te weet. Stel vir jou
stelsels op, implementeer dit en hou daarby.”
Die multimedia-aanbiedinge van elk van die pro-
dusente is op Senwes se YouTube-kanaal beskikbaar
vir diegene wat weer daarna wil kyk.
Die dag het verder ook demonstrasies deur Senwes
Equipment, uitstallings van verskeie agentskappe, ‘n
spitbraai, verskeie pryse en lekker kuier saam met
gaskunstenaar Appel ingesluit. Boer het behoorlik deur
die are gevloei en elkeen kon pitkos kry ten einde beter
bestuurspraktyke toe te pas.
NEELS FOURIE
Vertel hoe hy MENSLIKE
HULPBRONNE benader
JOHAN VAN DER WALT
Deel hoe hy BESTUURS-
INLIGTINGSTELSELS vir hom
laat werk
JP MEINTJIES
Brei uit oor
VENNOOTSKAPPE
HERMAN DU PREEZ
Om na die video's van die verskillende
produsente te kyk, besoek die skakel
http://senwes.co/Groot5vanLandbou of
skandeer die QR-kode
Plaas FINANSIËLE BESTUUR
in perspektief
SENWES SCENARIO | SOMER • SUMMER 2020
7