Senwes Scenario Desember - Februarie 2020 | Page 41
AGRICULTURAL | LANDBOUKUNDIG
watertekort
in SA teen 2030
Om die waterbeskikbaarheidsituasie in
Suid-Afrika verder te vererger, voorspel
klimaatsmodelle dat Suid-Afrika nog min
der reën sal kry, ’n hoër frekwensie van
ekstreme weersomstandighede sal ervaar,
langer en meer verwoestende droogtes
gepaardgaande met intense reënval sal
ervaar, en ’n toenemende frekwensie van
siklone en kitsvloede. Klimaatsmodelle
gebruik van rivierwater en ondergrondse bedrywighede. Volgens Dhesigen
klimaatsverandering kan wel help. Op die Waternavorsingskommissie (WNK), sal
water, kan vinnig duurder word, maar
oomblik vloei slegs 8% van die reënval
in die riviere in en is dan wel beskikbaar
om in damme gebruik of gestoor te word.
As reënval meer intens word, kan die ver-
houding moontlik groter wees.
VOORUITSIGTE VIR 2020?
verder kan beperk. Reënval in Suid-Afrika onseker, soos berig deur die Mail and
sal onvoorspelbaar en veranderlik bly.
Mike Muller, besoekende adjunk-pro-
fessor aan die Universiteit van die
Witwatersrand, voer aan dat dit geensins
seker is dat klimaatsverandering die
watervoorraad dramaties sal verminder
nie. Alhoewel stygende temperature ’n ten-
dens is wat voorspellers met selfvertroue
en korrek kan voorspel, is dit nie seker
wat daardie temperatuurverhoging gaan
veroorsaak nie, veral nie die waterbeskik-
Weervoorspellings word weer meer
Guardian in November 2019. Inderdaad,
aan die einde van September 2019, het
die Suid-Afrikaanse Weerdiens gewaarsku
nie. By warmer temperature sal meer
sonder ’n kombinasie van beleggings in
ting, groen infrastruktuur, waterherwinning,
vraagbestuur, biologiese intelligente infra-
struktuur en gedragsverandering om die
toenemende vraag na dalende beskikbaar-
heid te verminder nie.
Met ’n semi-ariede klimaat en ’n gemid
gemiddeld is – verg volhoubare ontwik-
ingaan: “Teenoorgestelde voorspellings
vir die grootste deel van die somerperiode
verhoog die onsekerheid vir die komende
somerseisoen.”
Die kombinasie van onduidelikhede
aan politici ’n maklike geleentheid om
Afrika nog nie negatief beïnvloed word
se wateruitdagings sal nie opgelos word
lik in ’n (droë) El Niño-reënvalfase kan
modelle voorspel dat Suid-Afrika moont-
internasionale natuurnavorsingsjoernaal)
aangedui dat die grondwatervoorrade van
innovasie en vindingrykheid. Suid-Afrika
delde jaarlikse reënval van ongeveer
oor weer- en klimaatvoorspellings en
in Augustus 2019 gepubliseer is, het
riteit afhang van veel hoër vlakke van
dat sommige internasionale voorspellings baarheidsvoorspelling nie.
Onlangse navorsing wat in Nature (’n
Suid-Afrika se toekomstige waterseku-
meer waterslim infrastruktuur en toerus
voorspel ook hoër temperature in die toe-
koms vir die land, wat die watervoorraad
Naidoo, uitvoerende hoof van die
ander watersekuriteitsuitdagings bied ook
klimaatsverandering en onsekerheid die
skuld te gee vir mislukkings in hul verant-
woordelikheidsgebiede.
Nietemin, as gevolg van ’n stygende
465 mm – wat die helfte van die wêreld
keling en oorlewing in Suid-Afrika, veral
in die landbousektor, noodsaaklike water-
innovasie om waterbeskikbaarheid met
’n groeiende vraag te balanseer. Daar is
geen enkele voorskrif vir die hantering
van waterskaarste nie. Elke landelike en
stedelike gebied in Suid-Afrika moet sy
eie besondere omstandighede verstaan
en volhoubaar aanspreek. Groot onkunde
bestaan wel in Suid-Afrika oor die bestuur
van water, die beskikbaarstelling daarvan
en wat gedoen kan word om betroubare
verdamping wel vanaf die land se opper- vraag na water wat dreig om die beskik intense storms. Meer reën sal in ’n korter Afrika se watervoorsiening in baie dele hand met waterinnovasie en moet doel-
waterbronne word nou gekonfronteer met plaaslike omstandighede, met plaaslike
vlak voorkom, gepaardgaande met meer
tyd val en dit herlaai waterbronne in die
vorm van stadige en sagte reën. Dit is ook
moontlik dat vloei in riviere kan toeneem.
Maar, Suid-Afrika gebruik slegs
ongeveer 30% van die water in riv-
iere en van ondergrondse bronne. Die
koste gepaardgaande met ’n verhoogde
baarheid daarvan te oortref, sal Suid-
van die land onder druk bly. Suid-Afrika se
’n dringende behoefte aan holistiese geïn-
tegreerde waterbestuurspogings wat ewe
veel klem lê op vraagbestuur, asook nuwe
en bestaande infrastruktuur, instandhou
ding en water operasionele
en voldoende voorraad te verseker.
Gedragsverandering gaan hand aan
treffend ontwerp en toegepas word vir
oplossings om die huidige en groeiende
toekomstige openbare nood oor water-
beskikbaarheid in Suid-Afrika aansienlik te
verminder.
SENWES SCENARIO | SOMER • SUMMER 2020
39