Senwes Scenario Augustus / September 2017 | Page 21
•••
• •
N UUS • •
Die soeklig word tans gewerp op
D
ie Senwes Scenario-tydskrif
is tans besig met opwin-
dende navorsing rakende verskeie
aspekte van die tydskrif.
Ons het ’n onafhanklike maat
skappy, naamlik MarkData (Lida
Groenewald), ingekontrakteer
om ’n volledige en vertroulike
MAKE THE
Senwes Scenario
behoeftebepaling onder ons lesers
te voltooi.
Senwes klante het reeds sms’e
in Julie-maand ontvang dat hulle
dalk gekontak kan word rakende
hierdie belangrike navorsing. Dié
navorsing het reeds op Maandag,
17 Julie 2017 begin en sal tot
en met 1 September 2017 duur.
Onderhoude sal telefonies
geskied en die
MarkData span sal
afsprake met lesers
maak wat geselek-
teer is volgens ’n
verteenwoordigende
steekproef. Die onder-
houde sal sowat 20
tot 25 minute duur en
PRECISION
DECISION
jou deelname aan hierdie proses
word hoog op prys gestel. Daar
is ook fokusgroepe, waar daar
meer in diepte gesels sal word oor
ons lesers se behoeftes rondom
Scenario.
Jou terugvoer is van onskatbare
waarde om te verseker dat ons
aan jou, ons gewaardeerde leser, se
behoeftes voldoen. Vir meer inlig-
ting of enige terugvoering rakende
die Scenario, voel vry om Lida
Groenewald te kontak by lidag@
mweb.co.za of 082 940 8600. Alle
inligting word vertroulik hanteer.
Ons streef daarna om Senwes
Scenario jou top tydskrif te maak
en het jou hulp nodig om hierdie
visie te bewaarheid.
19