64
PRESTASIE
WESENLIKE RISIKO’S EN GELEENTHEDE | vervolg
Strategiese
impak Beskrywing van risiko
➌ Regulerings- en nakomingsrisiko
Mitigering en
bestuursbeheer
9 8
Hierdie risiko beskryf die wye reeks wetgewing
waaraan die groep moet voldoen. Die belangrikste
wette is, onder andere, die Mededingingswet, FICA,
Wet op Finansiële Markte, FAIS, Nasionale Kredietwet,
Verbruikersbeskermingswet en die Wet op Bedryfs-
gesondheid en Veiligheid.
➊ ➌
➍ ➏
Risiko ten opsigte van verstedeliking,
skaarsheid en retensie van vaardighede
10 10
Die groep is blootgestel aan landelike en/of landbou
gebiede, nie slegs met betrekking tot besigheids
voering nie, maar ook met betrekking tot die skaars
heid van vaardighede in hierdie gebiede.
HUIDIGE POSISIE VAN RISIKO
VORIGE POSISIE VAN RISIKO
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Geleenthede
Die direksie aanvaar volle verantwoordelikheid
vir die nakoming van alle toepaslike wetgewing
en regulatoriese vereistes. Dit word via die
interne Nakomingskomitee gerapporteer, en
daarna aan die Risikokomitee en die Oudit-
komitee. Gefokusde aandag word aan na-
komingsaspekte regdeur die groep geskenk.
Die direksie het die Groep Nakomingsplan
amptelik aanvaar, wat ’n groepwye benadering
tot nakoming behels. Geleentheid om die groep se nakomingsplan
deurlopend te verbeter.
Strewe na ’n kultuur van deursigtigheid en
nakoming, wat goeie korporatiewe beheer
bevorder.
Ons geïntegreerde vaardigheidsontwikkelings
raamwerke rig proporsionele, dog gebalan-
seerde, belegging in verskeie vaardigheids
ontwikkelingskategorieë oor alle vlakke van
die organisasie. Die raamwerk stel duidelike
riglyne vir werknemers vir die verkryging van
opleiding oor die volle spektrum, wat wissel
van tegniese tot posspesifieke vaardighede,
sonder om die behoefte aan persoonlike groei,
mensvaardighede en leierskapontwikkeling
agterweë te laat. Belegging in geïntegreerde landelike vaardig
heidsontwikkelingsprogramme.
Optimalisering van ontwikkelingsprogramme
wat verband hou met persoonlike groei,
mensvaardighede en leierskap.
Optimalisering van oplossings vir opkomende
produsente.
Kapitale
wat
beïnvloed
word