PRESTASIE
63
KAPITALE
FINANSIËLE
MENSLIKE
SOSIALE EN
VERHOUDINGS
INTELLEKTUELE
NATUURLIKE
VERVAARDIGINGS
STRATEGIESE IMPAK: ➊ Diversifikasie, horisontale integrasie en konsolidasie
➋ Interne integrasie van die klant ➌ Herorganisasie van besigheidsmodelle
➍ Verhoogde belegging in effektiwiteit ➎ Eksternalisering ➏ Ontsluiting van waardesinergieë
Strategie
impak
➊ ➋ ➍
➎ ➏
Mitigering en
bestuursbeheer
Beskrywing van risiko
Diversifikasie- en landboubedryfsrisiko
7 6
Senwes is blootgestel aan beperkte groeigeleenthede,
veral in die plaaslike landbousektor. Die besigheid en
bedryf kan ’n vlak van volwassenheid bereik wat die
verhoging van volumes en wins bemoeilik.
➊ ➋ ➌
➍ ➎ ➏
Unieke mededingersrisiko
8 9
Senwes werk volgens ’n rollende 10-jaar strate
gie na 2027. Die fokus van ons strategie is die
opgradering van ons kernbesigheid, verhoging
van waarde, groter deelname aan die hantering
van sagtekommoditeite en die verlaging van
risiko van die huidige portefeulje ten einde na
nuwe markte uit te brei. Daar word ook op
interne integrasie en innovasie gefokus ten
einde die besteding van die klant, sowel as ons
markaandeel, te verhoog en die dienste binne
die onderskeie ondernemings te verbeter. Verdere opgradering deur konsolidasie en
nuwe markuitbreiding ten einde kritiese massa
en sinergieë te bekom wat die besigheid vir
groei en langtermynoorlewing sal posisioneer.
Gebruik van innovasie en tegnologiese ontwik-
keling in die landbousektor.
Verhoogde belegging in effektiwiteit of ver-
hoogde deelname in die gedeeltes van die
waardeketting wat goeie langtermynresultate
lewer, soos: die ontwikkeling van nuwe, meer
kompeterende en effektiewe oplossings vir
die hantering van sagtekommoditeite en meer
omvattende deelname aan die optimalisering
van logistieke netwerke.
Eksternalisering of diversifikasie na nuwe
markte of laerisikogebiede.
Senwes is blootgestel aan die toetrede van
mededingers, soos alle besighede, en inno
vasiestrategieë is ontwikkel en kapitaalbeleg
gings gemaak ten einde markaandeel te
beskerm en uit te brei. Die gebruik van innovasie en tegnologiese
ontwikkeling in die landbousektor ten einde aan
die voorpunt van mededingers te bly en ons
mededingende voordeel te behou.
Verhoogde deelname aan die gedeeltes van die
waardeketting wat goeie langtermynresultate
gaan lewer.
Eksternalisering of diversifikasie na nuwe mark-
te of laer risikogebiede.
Optimalisering van produk- en/of diensaan-
biedinge.
Herorganisasie van besigheidsmodelle.
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Die groep bedryf besigheid in ’n mededingende
omgewing. Ons mededingers se innovasie- en mark-
penetrasiestrategieë regdeur die landbouwaardeket-
ting (plaaslik en internasionaal), kan ’n nadelige effek
op markaandeel en die groep se resultate hê.
Geleenthede
Kapitale
wat
beïnvloed
word