62
PRESTASIE
WESENLIKE RISIKO’S EN GELEENTHEDE | vervolg
Strategiese
impak Beskrywing van risiko
➌ Kommoditeitsprysrisiko
Mitigering en
bestuursbeheer
5 2
Wisselende kommoditeitsmarkte soos die graan-, olie-
sade-, kunsmis-, staal- en oliemarkte het ’n impak op
insetkoste en die koste van kapitaalgoedere vir pro-
dusente en het dus verhandelingsrisiko's tot gevolg.
➊ ➋ ➌
➍ ➎ ➏
Oorgangs- en klanterisiko
6 4
Die groep is blootgestel aan tegnologiese kwantum-
spronge in landbou, alternatiewe opbergingsoplos
sings, klantebehoeftes en prioriteite wat ’n paradigma-
skuif binne die landbousektor tot gevolg kan hê. Die
volhoubaarheid en die reputasie van die groep is op
risiko sonder ’n oorgangsproses en diversifikasie.
Die groep gebruik afgeleide instrumente om
blootstelling aan kommoditeitsprysrisiko te
bestuur en te verskans. Ooreenkomstig die
groep se risikobestuursbeleid, bestaan slegs
minimale onverskanste posisies van tyd tot tyd.
Die verskansingsinstrumente wat gebruik word,
bestaan uit termynkontrakte vir sagtekommodi
teite en opsiekontrakte. Geleentheid vir die optimalisering van bestaan
de en/of die ontwikkeling van nuwe verskan
singsinstrumente of produkte. Nuwe innoveren-
de en effektief bestuurde produkte sal waarde
toevoeg tot die prysingsportefeulje van die
kliënt.
Senwes het ’n projek geloods om omvattende
plaasbestuursoplossings te ontwikkel wat die
klant se vermoë sal verbeter om belangrike
besigheidsbesluite te neem wat op belang
rike drywers gebaseer is. Hierdie oplossings
sal die verskillende aspekte van die Senwes
besigheidswaardeketting gemaklik integreer
ten einde die algehele klanteondervinding te
verbeter. Die groep se Innovasie- en Geïnte-
greerde Oplossingsafdeling is verantwoordelik
vir die ontwerp en ontwikkeling van innoveren
de besigheidsoplossings wat die algehele
klanteondervinding sal verbeter en uiteindelik
inkomste sal verhoog. Die gebruik van innovasie en tegnologiese
vordering in die landbousektor ten einde klan-
te te werf en te behou en aan hul veranderen-
de behoeftes te voldoen.
Optimalisering en ontwikkeling van bestaande
produkte, dienste en oplossings.
Ontwikkeling van innoverende, geïntegreerde,
hoë kwaliteit, oplossingsgedrewe produkte,
dienste en advies ten einde aan die klant se
veranderende behoeftes te voldoen.
Herorganisering van besigheidsmodelle.
Verhoogde belegging in of deelname aan die
gedeeltes van die waardeketting wat goeie
langtermynresultate lewer en wat bevorderlik
sal wees in die mitigering van oorgangs- en
klanterisiko.
Alternatiewe opbergingstrukture word hanteer
deur innoverende marktransaksies en deur
die handhawing van goeie verhoudings met
produsente.
HUIDIGE POSISIE VAN RISIKO
VORIGE POSISIE VAN RISIKO
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Geleenthede
Kapitale
wat
beïnvloed
word