54
PRESTASIE
VERSLAG DEUR DIE GROEP
HOOF FINANSIËLE BEAMPTE | vervolg
VEREENVOUDIGDE STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE
2018
R’m
2017
R’m
BATES
Eiendom, aanleg en toerusting 567 471
Belegging in GO’s en geassosieerde 292 253
Bedryfskapitaal
Voorraad
➋ Verhoging van R321 miljoen, waarvan
R237 miljoen verband hou met mega
nisasieverkope wat nie gerealiseer het
nie.
53 128 3 907 3 558 144 75 hoër somerproduksiekredietvlakke en
meer hektare gefinansier.
➍ Verhoogde lenings aan gesamentlike
Kontant
- 14
172 88
6 130 5 261
Ander
Totaal
hoofsaaklik na die silo opgraderingspro-
jek, konferensiefasiliteite by hoofkantoor
en verhoogde IT-opbergingskapasiteit.
674
Agentskapsvoorraad
2018
R’m 2017
R’m
Aandeelhouersbelang 2 179 1 989
Langtermynskuld 1 002 1 002
Korttermynskuld 2 900 2 270
Ander 49 -
Totaal 6 130 5 261
➊ Verhoging van R141 miljoen verwys
995
Afgeleide finansiële instrumente
Debiteure en lenings ontvangbaar
WAAR ONS BELÊ/KAPITAALALLOKASIE
➌ Verhoging van 9,8%, hoofsaaklik weens
HOE ONS BEFONDS WORD
➊ Korttermynskuld het met 28% ver-
hoog ten einde die belegging in EAT,
voorraad en debiteure te befonds.
Ongebruikte korttermynskuld beloop
R1,2 miljard.
EKWITEIT EN LASTE
Krediteure verhoog met R223 miljoen,
hoofsaaklik om meganisasievoorraad
te befonds.
ondernemings.
NETTO BATEWAARDE TEENOOR AANDEELPRYS
➊ Eerste dividend na omdraai
R14,00
➋ Royal Bafokeng SEB-transaksie
R11,50
R12,00
R10,40
R10,20
R10,00
R11,00
R10,50
➌ Rekord finansiële resultate
➍ Senwesbel aanbod aan Senwes aandeel-
houers
R8,00
➎ Grindrod transaksie
R5,50
R6,00
➏ Aandeelterugkoopaksies 2005; 2013;
2015
R4,00
➐ Goeie resultate na goeie graanoes
R2,00
R0,00
➑ Ergste droogte sedert 1904: 2016
R2,50
➒ Goeie resultate gedryf deur ’n uitsonder-
R0,80
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
Markaandeelprys
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
2012
2013
NBW
2014
2015
2016
2017
2018
like goeie oes