PRESTASIE
BEDRYFSOORSIG
MARKTOEGANG
450
MARKTOEGANG
62
400
300
AgriRewards Ander
200
150
100
85
50
-
Resultaat 2017
Groter oes
Markaandeel
groei
Drakoste
in mark
Lewerings-
kontrakte
Resultaat 2018
INSETVERSKAFFING
20
(30)
(20)
(40)
27
(60)
(61)
(101)
(100)
Waardedaling
op belegging en
huurkontrakte
Voorraadvoorsie
nings en verlaagde
meganisasieverkope
Verhoging in klein-
handelsaktiwiteite
Resultaat 2018
Die insetbesigheid het nie na die verwagte vlakke teruggekeer
nie. Meganisasietoerustingverkope het verlangsaam nadat die
klant sy oes teen laer marges gelikwideer het en gevolglik die
kontant op die terugbetaling van skuld spandeer het. Die be-
sigheidseenheid se laer voorraaddraaivlakke het verhoogde
waardedalings en finansieringskoste meegebring, wat weer ’n
242% verlaging in resultate meegebring het. Die kleinhandels-
besigheid het 25% beter as die vorige jaar presteer wanneer
abnormale items buite rekening gelaat word. Die besigheid is
genormaliseer ná die vorige droogtesiklus, terwyl die groothan-
delsbesigheid steeds verlaagde aktiwiteite moes trotseer.
➊ Die groothandelsbesigheid het ook die druk op die land-
bousektor ervaar.
➋ Meganisasiebesigheid ondervind verlaagde verkope, hoër
waardedalings asook hoër finansieringskoste.
➌ Kleinhandelbesigheid herstel grootliks en normaliseer ná die
droogte.
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
(80)
Resultaat 2017
(4)
185
43
-
384
(25)
250
INSETVERSKAFFING
40
26
55
350
Soos aangedui in die verslae van die voorsitter en die groep hoof
uitvoerende beampte, het die verhoogde volumes weens die groot
oes beduidend bygedra tot die herstel van die winsgewendheid
van hierdie segment. Die resultate van die segment het met 352%
verhoog na R384 miljoen. Verhoogde volumes weens die beter
seisoen en die addisionele markaandeel wat gewen is as gevolg
van die effektiwiteitsprogramme, nuwe verkrygingsprodukte, die
lojaliteitskema en die suksesvolle sluiting van leweringskontrakte
met meulenaars, het tot die verhoogde resultate bygedra. Daarbe-
newens het die goeie drakoste bepaalde geleenthede meegebring.
50
55