PRESTASIE
53
VERSLAG DEUR DIE
HOOF FINANSIËLE BEAMPTE
Die groep het dieselfde winsvlakke behaal as voor die droogtesiklus wat drie jaar gelede
BELANGRIKE AFWYKINGS
begin het. Die samestelling van inkomstestrome het tot ’n groot mate verander, terwyl
➊ Die omset van die groep is 3,9% laer as
die vorige jaar. Alhoewel meer graan as
die vorige jaar verkoop is, was die ge
middelde Safex spotprys van witmielies
49,4% laer.
kapitaal toenemend na projekte geallokeer is wat effektiwiteit verbeter het en die
kredietboek uitgebrei het.
➋ Die bruto wins vir die groep is 31,1% hoër
VEREENVOUDIGDE INKOMSTE- EN SEGMENTSTAAT
MARK-
TOEGANG
GROEP
2018
R’m
2018
R’m
2017
R’m
INSET-
VERSKAFFING
2017
R’m
Omset 9 540 9 927 Bruto wins 1 434 1 094 811 463 171
Bedryfsuitgawes (depresiasie uitgesluit) (737) (620) (361) (305) (190)
EBITDA 697 474 450 158 (19)
Depresiasie (42) (41) (20) (22) (6)
EBIT
Finansieringskoste
Wins voor belasting
Belasting
Nie-beherende belang
2018
R’m
2017
R’m
321 309 229 321 309 131 93
(165) (32) (25) (154) (125)
64 289 284 (23) (32)
(7) - (1) (16) (11)
104
97
433 430 136 (25) 57 289 283 (39) (43)
(204) (46) (51) (36) (14) (132) (136) (9) (3)
384 85 (61) 43 157 147 (48) (46)
432 229
(121) (62)
311 167
(1)
166
8 17
Herstruktureringskoste 13 -
Ander (4) -
327 183
Aanpassings:
Genormaliseerde wesensverdienste
2017
R’m
655 (1)
Afname in beleggings en lenings, en
eiendom, aanleg en toerusting
1 350
2018
R’m
(223) 310
Wins na belasting en nie-beherende belang
1 425
2017
R’m
KORPORATIEF EN
KONSOLIDASIE
➌ Die
groep se bedryfsuitgawes het met
18,4% verhoog, hoofsaaklik weens ’n
verhoging in bonusse, ’n verhoging in
die koste van die lojaliteitsprogram sowel
as hoër bedryfskoste by die marktoe
gangsegment as gevolg van hoër volu
mes graan wat opgeberg en hanteer is.
Die verliese van Insetverskaffing se ge-
samentlike ondernemings is ook by die
bedryfsuitgawes ingesluit.
➍ Groep finansieringskoste is hoër as die
vorige jaar weens stadigbewegende
meganisasievoorraad, wat hoë voor-
raadvlakke tot gevolg gehad het. Mega
nisasievoorraadvlakke is 49% hoër as
die vorige jaar.
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Wins na belasting
7 690
8 171
2018
R’m
FINANSIËLE
DIENSTE
as die vorige jaar. Marktoegang se bruto
wins toename van 77,8% is vanaf ’n lae
basis in 2017. Totale graan ingeneem
het met 139% verhoog, terwyl die mark
teen amper volle drakoste verhandel het,
wat nie die vorige jaar die geval was nie.
Insetverskaffing se bruto wins het met
25,8% verlaag. Weens die lae kommod-
iteitspryse het produsente belegging in
nuwe kapitaalgoedere uitgestel, wat hoë
voorraadvlakke en gevolglik voorraad-
voorsienings tot gevolg gehad het.