STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS
47
HOE KOM ONS DAAR?
Strategiese fokusareas
Gerig deur ons doelstelling, missie, strategiese doelwitte, fokus en evolusie, rus ons strategiese fokusareas op ses pilare, naamlik: Diversifikasie, horisontale integrasie en konsolidasie, interne
integrasie van die klant, herorganisasie van besigheidsmodelle, verhoogde belegging in effektiwiteit en eksternalisering en ontsluiting van waardesinergieë. Hierdie fokusareas word
hieronder in meer besonderhede bespreek:
BELANGRIKSTE RISIKO'S:
landboubedryf
Politieke onsekerheid – grondonteiening en geldeenheid
Krediet, likiditeit en mark
Weer en klimaat
Markgrootte en -aandeel
Kommoditeitsprys
Oorgang en klante
Diversifikasie en
Unieke mededinging
Regulering en nakomingsvereistes
Verstedeliking, skaarsheid en retensie van vaardighede
Stelsels
Diefstal en bedrog
Omgewings-, gesondheids- en veiligheidsvereistes
Strategiese
fokusarea
Diversifikasie,
horisontale
integrasie en
konsolidasie
Beskrywing
Toekomsvooruitsigte
Effektiewe, veilige elektroniese silosertifikaatbestuurstelsel -
ESC (Electronic Silo Certificates) met AFGRI as vennoot.
Konsolidasie van die finansiëledienstegroep ten einde ’n meer
volhoubare platform vir uitbreiding na ander markte te skep –
Certisure met NWK as vennoot.
Uitbreiding van die John Deere meganisasieagentskap na
die Oos- en Wes-Kaap – JD Implemente met die Tomlinson
familie as vennoot.
Vestiging van ’n kleinhandelsleier – Hinterland met AFGRI as
vennoot.
Uitbreiding van kapasiteit in die kalkbedryf en die verkryging
van ’n groter aandeel in die besigheid – Grasland Onderne
mings met NWK as vennoot.
Uitbreiding na nuwe gebiede deur Senwes Credit.
Agrico-verkryging – as deel van Agrico se proses om sy John
Deere agentskap te ontbind, het Senwes Equipment twee
van sy takke bekom (Aliwal-Noord en Ugie). JD Implemente
het terselfdertyd die Agrico-tak in George bekom.
Senwes Equipment het na die Oos-Kaap uitgebrei deur
middel van ’n nuwe perseel in Oos-Londen.
JCB – Senwes Equipment is nou die amptelike verspreider
van die JCB-produkreeks.
Marktoegang het sukses behaal met sy groentonnetransak
sies. In terme van dié soort transaksies word tonne uit gebiede
buite die tradisionele Senwes bedieningsgebied verkry deur
middel van ’n logistieke oplossing wat aan die klant gebied
word.
Belangrikste
risiko’s
Gesamentlike ondernemings was tot
nou toe een van die suksesverhale
van die Senwes strategie en die
groep sal daarop voortbou.
Verdere verhoging van konsolidasie
en uitbreiding van nuwe markte sal
kritiese massa sowel as sinergieë
tot gevolg hê, wat die besigheid sal
posisioneer vir groei en langtermyn
oorlewing.
Uitbreiding en/of optimalisering van
die huidige produk- en diensaanbod.
Organiese uitbreiding van voetspoor.
Deurlopende pogings om markaan-
deel uit te brei.
Risikoverlaging deur middel van
ander kommoditeite.
Deurlopende kapitaalbelegging in die
optimalisering en/of opgradering van
ons huidige infrastruktuur.
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Diversifikasie van die besigheid om konsen-
trasierisiko te mitigeer en effektiewe horison-
tale integrasie en konsolidasie van die land-
boubesigheidsektor om uitbreiding na ’n
nasionale voetspoor te fasiliteer. Die groep
se pogings in dié verband fokus op die
volgende:
Diversifikasie van die groep se huidige
produk- en diensaanbod en/of diversifi-
kasie na nuwe produkte en dienste.
Geografiese uitbreiding.
Plaaslike landboukonsolidasie.
Nasionale geografiese uitbreiding.
Verkrygings en samesmeltings.
Diversifikasie na verskillende markseg-
mente.
Diversifikasie en/of groei van klante
basis.
Uitbreiding van markaandeel.
Kapitaalbelegging vir die optimalisering
van huidige infrastruktuur.
Uitbreiding van netwerke vir produkte en
dienste.
Uitbreiding van die groep se teenwoor-
digheid in huidige bedryfsaktiwiteite.
Vordering tot op hede