Senwes Integrated Reports Senwes 2017/2018 Geintegreerde Verslag | Página 48

46 STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS SENWES STRATEGIESE EVOLUSIE GROEPSTRATEGIE Waar is ons? DOELSTELLING Landbou- kleinhandels- besigheid Om innoverende en geïntegreerde oplossings aan ons klante te verskaf, ten einde hulle in staat te stel om hul besigheid te bedryf. Waar gaan ons heen? Geïntegreerde insetoplossings en landelike dienste gekoppel met landbouadvies MISSIE Senwes is een van die toonaangewende landboumaatskappye in Suidelike-Afrika wat finansiering, insetprodukte, versekering, opbergings- en hanteringsdienste, logistieke dienste en graanver- handelingsdienste aan graanprodusente, sowel as finansiering aan afnemers van graan, verskaf. Senwes Credit: Geïntegreerde oplossing in landboumark WAAR GAAN ONS HEEN? Plaaslike landbou- gefokusde versekerings- oplossing Ten volle geïntegreerde nasionale finansiëledienste- maatskappy Graan- verhandelings- besigheid in tradisionele bedienings- gebied Nasionale sagte- kommoditeit- verhande­lings- besigheid Uitgebreide produkte met 'n nasionale voetspoor vir klante en besig­heid- tot-besigheidsoplossings. Geïntegreerde maar ook alleenstaande krediet Strategiese doelwit Om ’n geïntegreerde landboubesigheid en ’n beduidende rolspeler in die voedselwaardeketting te wees. Strategiese fokus Die strategie is gefokus op groei en diversifikasie deur konsolidasie en integrasie binne die landbou- en voedselwaardeketting. Opbergings- oplossing ontplooi om hoofsaaklik die produsent/klant te diens Strategiese doelwit Toerustings­ oplossing vir ons klante- basis Om volhoubare waarde vir alle belanghebbendes te skep en om ’n voorkeur beleggingsvennoot, werkgewer, verskaffer en distribusie­ kanaal, sowel as ’n goeie korporatiewe burger te wees. Strategiese evolusie Senwes se strategie het ontwikkel tot die mate waar die maatskap- py op sy huidige markte, nuwe inisiatiewe binne hierdie markte en, in die breër sin, op nuwe inisiatiewe in nuwe markte fokus. Sen- wes se strategiese evolusie beklemtoon die huidige stand van die verskillende besigheidsaspekte en dui ook aan hoe elk van hierdie aspekte getransformeer kan word in die toekoms. OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER NUWE INISIATIEWE IN HUIDIGE MARKTE Landbouadvies vir toekomstige produsente; Herontwerp van besigheidsmodel en gevorderde bedrywe; Konsolidasie; Uitbreiding van kapitaalspanderingsprogramme ten einde dienslewering te verbeter. Opbergings- oplossing geïntegreer met logistiek en finansiering ten einde 'n volledige diens te lewer Toerustings- oplossing vir 'n groter nasionale markaandeel, sowel as nuwe markte NUWE INISIATIEWE IN NUWE MARKTE Nie-sikliese sagtekommoditeite en landbouverwante produkte; Wateroplossing; Strukturering van boerderybesighede in meer ekonomiese eenhede.