20
DIE BESIGHEID
BESIGHEIDSOORSIG | vervolg
MARK-
TOEGANG
80,0%
30,9%
2018 2017
SENWES GRAINLINK SENWES GRAANMAKELAARS TRADEVANTAGE
Afdeling van Senwes Filiaal van Senwes Filiaal van Senwes
Senwes Grainlink spesialiseer in die hantering en
opberging van graan en oliesade en is tussen die
produsent en die afnemer geposisioneer.
Senwes Grainlink hanteer die graan op ’n sentrale
basis, alhoewel die verkrygingsaksie gedesentrali-
seer is. Produsentspesifieke kontrakte en handels
oplossings stel die produsent in staat om sy oes te
optimaliseer as gevolg van die beskikbaarheid van
uitgebreide prysprodukte en -strategieë.
Senwes Grainlink lewer dienste aan die graanaf
nemer. Senwes Graanmakelaars tree op as ’n makelaars
agent vir kliënte wat toegang tot die JSE (Safex)
Landboukommoditeitsafdeling wil verkry.
Senwes Graanmakelaars bied ’n geleentheid vir
produsente, verbruikers en spekulante om poten-
siële markgeleenthede te verskans of daaraan deel
te neem. Tradevantage verskaf ’n uitgebreide graanbemar
kings- en -verhandelingsdiens aan nasionale en
internasionale kliënte met betrekking tot mielies,
oliesade, koring en diverse sagtekommoditeite.
Tradevantage is uniek ontwikkel om aan die be-
hoeftes van elke klant te voldoen en lewer die pro-
duk aan die afnemers by hul produksieaanlegte.
SENWES SAAD GRAINOVATION ELECTRONIC SILO CERTIFICATES (ESC)
Afdeling van Senwes Grainlink Gesamentlike onderneming met Imperial Logistics Gesamentlike onderneming met AFGRI
Senwes Saad het homself oor dekades as ’n uit-
muntende saadverwerker met ’n uitstekende repu-
tasie onder produsente en in die mark gevestig.
Senwes Saad het ook ’n kleinverpakkingsaanleg by
die huidige diensaanbod gevoeg. Grainovation is ’n toonaangewende logistieke
operateur in die landbousektor en bied gespesia
liseerde logistieke oplossings aan beide die pro-
dusent en die afnemer van graan en oliesade.
bydrae tot totale wins
uit bedryfsaktiwiteite
39%
persentasie van totale
besigheidseenhede
2018 2017
Inkomste (R’m) 7 690 8 171
Koste (R’m) 7 306 8 086
384 85
MARTOEGANG
Bedryfswins voor belasting (R’m)
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Electronic Silo Certificates verskaf ’n veilige en ef-
fektiewe manier waarop elektroniese silosertifikate
via die internet of slimfoon bestuur kan word.
ONS TEENWOORDIGHEID IN SUID-AFRIKA
68 Silokomplekse
18 Verkrygingskantore
4 Deursetstrukture
1 Bemarkingskantoor
1 Silosertifikaatverhandelaar
1 Verhandelingskantoor
1 Logistieke kantoor