DIE BESIGHEID
21
HOE SENWES WAARDE SKEP
DEUR DIE SES KAPITALE TE GEBRUIK
enwes steun op verskeie kapitaalvorme ten
einde gestelde doelwitte te behaal. Hierdie
kapitaalvorme, soos deur die International Inte-
grated Reporting Council (IIRC) geïdentifiseer,
kan beskou word as insette tot die maatskappy
se besigheidsmodel en verhoog, verlaag of
transformeer volgens die aktiwiteite van die
maatskappy.
Hierdie kapitaalvorme vorm die basis van Senwes
se waardeskepping en is nie onafhanklik van me-
kaar nie, alhoewel sekere afhanklikhede relatief
klein of indirek van aard is.
Uitkomste
Aksies om
uitkomste te
verbeter
INTELLEKTUELE
KAPITAAL
MENSLIKE
KAPITAAL NATUURLIKE
KAPITAAL
SOSIALE EN
VERHOUDINGS-
KAPITAAL VERVAARDIGINGS-
KAPITAAL
Uitdagings vir
die toekoms
Gerusstelling
met betrekking
tot kapitaal
Kompromie ten
opsigte van die
gebruik van
kapitaal
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Sleutelinsette
FINANSIËLE
KAPITAAL