DIE BESIGHEID
INSET
VERSKAFFING
15,6%
2018 2017
(12,7%)
SENWES EQUIPMENT PRODIST HINTERLAND
Afdeling van Senwes Filiaal van Hinterland met LRB as vennoot Gesamentlike onderneming met AFGRI
Senwes Equipment is ’n landboutoerustings- en
dienstevennoot van uitnemendheid en bied mega
nisasie- en instandhoudingsoplossings.
Senwes Equipment is ook die eksklusiewe John
Deere agent in sentraal Suid-Afrika, waar die
kwaliteit van die toerusting gelykstaande is aan dié
van die verskaffingskanaal.
Senwes Equipment staan produsente by met
oplossingsgedrewe dienste ten einde hul winste te
verhoog en hul insetkoste so laag as moontlik te
hou. Prodist is die groothandelsverspreider van ’n
groot verskeidenheid landbouprodukte en alge
mene kommoditeite tussen die verskaffer en eind-
verbruiker.
Prodist is daarop gefokus om die landboubesig
heid en kleinhandelshardewaremarkte in Suid-
Afrika en sy buurlande as effektiewe verskaffers
kanaal te diens.
Prodist is een van die mees prominente groothan-
delaars en verskaffers van onderdele vir landbou-
implemente, landbou- en besproeiingstoerusting,
hardeware en gereedskap. Hinterland spesialiseer in die bemagtiging van pro-
dusente deur die verskaffing van insetprodukte vir
’n wye verskeidenheid landboupraktyke.
Hinterland bied ’n wye verskeidenheid hardeware
en geriefsprodukte aan die algemene publiek, wat
besproeiingstoerusting, DIY-produkte, hardeware,
dieregesondheids- en dierevoedingsprodukte en
brandstof insluit.
Hinterland help produsente ook met advies met
betrekking tot besproeiing en vee.
JD IMPLEMENTE GRASLAND ONDERNEMINGS Filiaal met die Tomlinson-familie as vennoot Gesamentlike onderneming met NWK JD Implemente stel Senwes Equipment in staat
om sy markaandeel na die Wes- en Oos-Kaap
uit te brei. JD Implemente lewer dienste aan pro-
dusente via ses besigheidseenhede deur die ver-
skaffing van uitstekende landbou-meganisasie-
en instandhoudingsoplossings. Grasland spesialiseer in die vervaardiging van kalk
van hoë gehalte.
Grasland verskaf ook dolomitiese en hoë gehalte
kalk sowel as gipsprodukte vir landbou- en indus-
triële doeleindes.
19
bydrae tot totale wins
uit bedryfsaktiwiteite
persentasie van totale
besigheidseenhede
2018 2017
Inkomste (R’m) 1 425 1 350
Koste (R’m) 1 486 1 307
(61) 43
INSETVERSKAFFING
Bedryfswins voor belasting (R’m)
ONS TEENWOORDIGHEID IN SUID-AFRIKA
54 Kleinhandelstakke met brandstofstasies
26 Heelgoedere en onderdelewinkels
18 Meganisasiewerkswinkels
6 Handelswinkels
6 John Deere-agentskappe
5 Geriefswinkels by brandstofstasies
4 Kalkmyne
2 Groothandeldistribusiesentrums
2 Supermarkte
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
52%