18
DIE BESIGHEID
BESIGHEIDSOORSIG
FINANSIËLE
DIENSTE
53,5%
32,7%
SENWES CREDIT SENWES LANDBOUDIENSTE CERTISURE
Afdeling van Senwes Afdeling van Senwes Credit Gesamentlike onderneming met NWK
Senwes Credit bied ’n reeks unieke en effektiewe
finansiële produkte aan produsente soos, onder
andere, produksielenings, maandrekeninge, kre
dietreëlings van 'n langtermynaard en huurkoop
transaksies.
Senwes Credit tref finansiële reëlings met afnemers
van graan ten einde oorbruggingsfinansiering te
verskaf vir die bedryfskoste van hul besighede. Senwes Landboudienste verskaf gespesialiseerde
dienste, gefokus op waardetoevoeging tot land-
bou, veekunde, plaasbestuur, landbou-ekonomie,
grondanalise, inligtingsdienste en die vestiging van
opkomende boere.
Senwes Landboudienste is ’n spesialis op sy ge
bied en verseker die verskaffing van volhoubare
oplossings en optimale omdraaitye ten einde so
aanpasbaar as moontlik te wees. Die Certisure groep is ’n versekeringsbesigheid
met verskeie spesialisareas waaruit landbou-, kom-
mersiële en individuele kliënte kan baat vind.
Certisure verskaf makelaars- en administratiewe
dienste waar risikobehoeftes van kliënte aange
spreek en hanteer word.
Certisure spesialiseer in bateversekering, finansiële
beplanning, oesversekering, kredietlewensverseke
ring, korporatiewe versekering, wildversekering en
mediese skemas.
SENWES BATEFINANSIERING THOBO TRUST MOLEMI SELE
Met Wesbank as vennoot Trustees: Senwes, Tradevantage, Hinterland, JD
Implemente, Prodist, Grasland, Grainovation en
Certisure Gesamentlike onderneming met AFGRI en NWK
2018 2017
bydrae tot totale wins
uit bedryfsaktiwiteite
9%
Senwes Batefinansiering bied omvattende finan-
siële dienste, gefokus op roerende bates en ver-
bande.
persentasie van totale
besigheidseenhede
2018 2017
Inkomste (R’m) 321 309
Koste (R’m) 164 162
Bedryfswins voor belasting (R’m) 157 147
FINANSIËLE DIENSTE
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Thobo Trust is ’n onafhanklike trust en strategiese
vennoot vir Senwes se breë-basis swart ekonomie
se bemagtigings- en sosio-ekonomiese ontwikke-
lingsdoelwitte.
Gemeenskappe waar Senwes besigheid bedryf,
trek die meeste voordeel uit hierdie besigheids-
model.
Molemi Sele is die eienaar van ’n sel vir krediet
lewensversekering binne Guardrisk Lewens en
fokus op die onderskrywing van risiko's binne die
kredietlewensversekeringsomgewing.
ONS TEENWOORDIGHEID IN SUID-AFRIKA
20 Versekeringstakke
1 Kredietverskaffingskantoor