Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 66

64 senwes geintegreerde verslag 2017 Ï Wesenlike risiko’s en geleenthede | vervolg Risiko- posisie Risikobeskrywing Mitigering en bestuurskontrole Markaandeelrisiko 7 Die landboubedryf is hoogs mededingend met betrek­king tot insetmiddele, kommo­ diteitsproduk­sie, meganisasie- en kleinhandelsbesigheid. Die beperkte plaaslike diversifi­ kasiegeleenthede verhoog blootstelling aan sterk mededinging. 7 8 Regulerings- en nakomingsrisiko 8 Hierdie risiko beskryf die wye reeks wetgewing wat deur die groep nagekom moet word. Die belangrikste wette is, onder andere, die Maat­ skappywet, Mededingings­ wet, FICA, Wet op Finansiële Markte, FAIS, Nasionale Kredietwet, Verbruikers­ beskermingswet en die Wet op Bedryfsgesondheid en -Veiligheid. 9 Unieke mededingingsrisiko Die groep bedryf besigheid in ’n mededingende omgewing. Innovering- en markpenetra­ siestrategieë van mededingers regdeur die landbouwaarde­ ketting (plaaslik en internasio­ naal), kan ’n negatiewe effek op markaandeel en groep­ resultate hê. 9 Kapitale wat beïnvloed word Geleenthede Senwes Grainlink se belegging in teg­ nologie en infrastruktuur by sy silo’s het ook ’n verhoging in markaandeel tot gevolg gehad weens ’n meer aantreklike waardeproposisie vir klante. Soortgelyke beleggings word regdeur die groep gemaak ten einde groei in markaandeel te bewerkstel­ lig. Senwes Equipment bied uiters mededingende finansieringsoplos­sings om groei in markaandeel te bewerk­ stellig. Plaaslike uitbreiding en diversifi­ kasie om waardesinergieë te iden­ tifiseer en te benut, kritiese massa te verkry en markaandeelgroei te bewerkstellig. Gebruik van innovasie en tegnolo­ giese vordering in die landbousek­ tor ten einde klante­spandering aan te moedig. Produkoptimalisering en/of diens­ aanbod en herorganisasie van besigheidsmodelle. Die direksie aanvaar volle verantwoor­ delikheid vir die nakoming van alle toepaslike wetgewing en regulatoriese vereistes. Dit word via die interne Nakomingskomitee gerappor­teer, en daarna aan die Risikokomitee en die Ouditkomitee. Gefokusde aandag word aan nakomingsaspekte regdeur die groep geskenk. Die direksie het die Groep Nakomingsplan amptelik aanvaar, wat ’n groepswye benadering tot nakoming behels. Geleentheid om die groep se nakomingsplan deurlopend te verbeter. Strewe na ’n kultuur van deursig­ tigheid en nakoming, wat goeie korporatiewe beheer bevorder. Senwes, soos alle besighede, is blootgestel aan mededingers wat die mark betree en innoverende strategieë en kapitaalbeleggings is gemaak om markaandeel te behou en uit te brei. Gebruik van innovasie en tegnolo­ giese ontwikkeling in die landbou­ sektor. Verhoogde deelname in die waardeketting - veral in die gedeeltes van die waardeketting wat goeie langtermynresultate lewer. Eksternalisering/internasionali­ sering na nuwe markte. Optimalisering van produk- en/of diensaanbod. Herorganisasie van besigheids­ modelle. kapitale finansieel menslik huidige posisie van risiko sosiaal en verhoudings vorige posisie van risiko intellektueel natuurlik vervaardigings