Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 67

PRESTASIE Risiko- posisie Risikobeskrywing 10 Verstedeliking, skaarsheid en retensie van vaardig­hede 10 Die groep is blootgestel aan landelike en/of landbou­ gebiede, nie slegs met betrek­king tot besigheids­ voering nie, maar ook met betrekking tot die skaars­heid van vaardighede in hierdie gebiede. 11 7 Stelselrisiko 11 12 7 12 Die maatskappy maak tot ’n groot mate staat op tegnolo­ gie en innoverende stelsel­ ontwikkeling. Die belang­ rikste risiko’s hou verband met liassering, kapasiteit, data-integriteit, relevansie, integrasie en aanpasbaar­ heid. Diefstal en bedrog Die huidige ekonomies kli­ maat leen hom tot verhoogde diefstal- en bedrogaktiwitei­ te, veral met betrekking tot hoëwaardekommoditeite soos graan. Die gediversifi­ seerde aard van die groep se aktiwiteite verhoog ook die moontlik­heid van diefstal of bedrog. Dit word verder ver­ hoog deur die kompleksiteit van sekere aktitwiteite, wat spesiale beheermaatreëls verg. 13 7 Omgewing, gesondheid en veiligheid 13 Die groep is onderworpe aan nakomingsvereistes met be­ trekking tot die gesondheid en veiligheid van werkne­ mers sowel as omgewings- en kwaliteitgerusstelling. Mitigering en bestuurskontrole Geleenthede Ons geïntegreerde vaardigheids­ont­- wikkelingsraamwerke rig propor­sio­ nele, dog gebalanseerde, belegging in verskeie vaardigheidsontwikkelings­ kategorieë oor alle vlakke van die organisasie. Die raamwerk stel duidelike riglyne vir werknemers vir die verkryging van opleiding oor die volle spektrum, wat wissel van tegniese tot posspesifieke vaardighede, sonder om die behoefte aan persoonlike groei, mensvaardighede en leierskapontwik­ keling agterweë te laat. Beleggingsgeleenthede in geïn­ tegreerde landelike vaardigheids­ ontwikkelingsprogramme. Ontwikkeling van oplossings vir opkomende boere. Optimalisering van ontwikkelings­ programme wat verband hou met persoonlike groei, mensvaar­ dighede en leierskap. Optimalisering van strategieë met betrekking tot die retensie van vaardighede en opvolg­beplanning. ’n IT-strategie en -bestuurskomitee is in plek en formele veranderings-, projek- en integrasiebestuur word toegepas. Uitgebreide besigheids- en IT-rampherstelprosesse is reeds geves­ tig. Daar word deurlopend gefokus op IT-bestuur en stelselverbetering. Geleenthede om tegnologiese vordering en innovasie te gebruik om die volhoubaarheid van stelsels, meer effektiewe liasse­ ring, kapasiteit, data-integriteit, relevansie, integrasie en aanpas­ baarheid te verseker. Ontsluiting van die waarde van sogenaamde “big data” deur interne stelselontwikkeling ten einde die kliënt meer effektief en koste-effektief te diens. ’n Herfokus van besigheidsprosesse, ’n kultuurprogram, die herontwerp van aanstellingspraktyke en die opgrade­ ring van fisiese beheermaatreëls is van die bestuursaksies wat geïmplemen­ teer is om die risiko tot ’n aanvaarbare vlak te verlaag. Die gedragskode is vasgelê in die risikokultuur van die maatskappy, wat bydra tot die verla­ ging van hierdie risiko. Geleenthede om die groep se gedragskode en etiese kode, sowel as prosesse en kommuni­ kasie in dié verband, deurlopend te ontwikkel en te optimaliseer. Geleenthede om tegnologiese ontwikkeling te gebruik vir selfs meer effektiewe maatreëls ten einde die risiko in dié verband te verlaag. Voeg waarde toe tot die groeps­ kultuur vir toekomstige genera­ sies. Die veiligheid van graan as kernpro­ duk en die hantering daarvan word deurlopend deur Senwes geëvalu­ eer deur middel van “Hazard Critical Control Point” (HACCP)- en kwaliteit­ bestuurstelsels. Senwes het ook ’n SHEQ-afdeling wat binne die beleids­ omgewing funksioneer en aspekte hanteer soos effektiewe strukture, onderwys en opleiding, bemagtiging van werknemers om oordeelsbesluite te neem en die afdwing van reëls en regulasies. Geleenthede om die groep se omgewings-, gesondheids- en veiligheidsnakoming en gerusstelling te ontwikkel en/of te optimaliseer. Geleenthede om tegnologiese ontwikkeling te gebruik om omge­ wings, gesondheids- en veiligheids­ uitdagings beter te hanteer. Deurlopende persoonlike ontwik­ keling en opleiding met betrek­ king tot verskeie nakomings­ regulasies voeg waarde toe tot menslike kapitaal. Kapitale wat beïnvloed word 65