Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 65

PRESTASIE Risiko- posisie Risikobeskrywing 4 5 5 1 6 6 Oorgangs- en klantrisiko Die groep is blootgestel aan tegnologiese kwantum­ spronge in landbou, alternatiewe opbergings­ oplossings, klantbehoeftes en prioriteite wat tot ’n paradigmaskuif binne die landbousektor aanleiding kan gee. Die volhoubaarheid en reputasie van die groep is op risiko sonder oorgangs­ maatreëls en diversifikasie. Weer- en klimaatsrisiko Die groep is afhanklik van gunstige weerstoestande vir volhoubare landbouproduk­ sie en winsgewendheid van produsente. Die seisoe­naliteit van weer- en klimaatsveran­ deringe is nie aan ’n finan­ siële of kalenderjaar gekop­ pel nie en kan dus negatief op die maatskappy impakteer oor opvolgende jare. Diversifikasie- en landboubedryfsrisiko Senwes is blootgestel aan beperkte groeigeleenthede, veral in die plaaslike land­ bousektor. Die besigheid en bedryf kan ’n volwas­ senheidsvlak bereik wat die probleme van volume- en winsgroei kan verhoog. Mitigering en bestuurskontrole Geleenthede Senwes het ’n projek geloods om omvattende boerderybestuursoplos­ sings te ontwikkel wat ons klante se vermoë om kritiese besigheidsbesluite te neem, sal verbeter. Hierdie oplos­ sings sal die verskillende aspekte van die Senwes besigheidswaardeketting moeiteloos integreer en sodoende die algehele klanteondervinding verbeter. Die groep se Innovasie- en Geïntegreerde Oplossingsafdeling is verantwoordelik vir die ontwerp en ontwikkeling van innoverende besigheidsoplossings wat die algehele klanteondervinding sal verbeter en uiteindelik inkomste sal verhoog. Alternatiewe opbergingstrukture sal deur innoverende marktransaksies en deur die instandhouding van goeie produsenteverhoudings aangespreek word. Die gebruik van innovasie en tegnologiese ontwikkeling in die landbousektor om klante te werf en te behou en om aan hul ontwikkelende behoeftes te voldoen. Verhoogde deelname aan die waardeketting - veral in die gedeeltes van die waardeketting wat goeie langtermynresultate lewer. Optimalisering van produk- en/of diensaanbod. Herorganisering van besigheids­ modelle. Senwes is indirek blootgestel aan inkomstevolatiliteit weens ongunstige weer- of klimaatsomstandighede. Hierdie omstandighede beïnvloed die volume graan geproduseer in die Senwes bedieningsgebied, wat weer opbergingsinkomste en die wins­ gewendheid van produsente verlaag. Die risiko van volatiele inkomste weens katastrofiese weersomstan­ dighede word deur die gebruik van weerafgeleide instrumente gemitigeer. Eksternalisering na nuwe markte/ laer risiko jurisdiksies. Gebruik van innovasie en teg­ nologiese ontwikkeling in die landbousektor. Verhoogde deelname in die waardeketting - veral in die gedeeltes van die waardeketting wat goeie langtermynresultate lewer. Senwes werk op ’n 10-jaar rollende strategie na 2026. Die fokus van ons strategie is die opgradering van ons kernbesigheid, waardeverbetering, groter deelname aan die hantering van sagtekommoditeite en die verla­ ging van die huidige risikoportefeulje ten einde te kan uitbrei na nuwe markte. Daar word ook gefokus op interne integrasie en innovasie van besigheidsdienste om die spande­ rings­vermoë van klante sowel as die mark­aandeel te maksimaliseer en om sodoende die dienste binne die onder­ skeie entiteite te verbeter. Plaaslike uitbreiding en diversi­ fikasie ten einde groei te be­ werkstellig. Gebruik van innovasie en teg­ nologiese ontwikkeling in die landbousektor Verhoogde deelname aan die waardeketting - veral in die gedeeltes van die waardeket­ting wat goeie langtermynresultate lewer, soos die ontwikkeling van nuwe, meer kompeterende en effektiewe oplossings vir die hantering van sagtekommo­di­teite, veral met die oog op inwaartse en uitwaartse vervoer deur groter deelname aan logistieke netwerke. Eksternalisering/internasionali­ sering na nuwe markte. Kapitale wat beïnvloed word 63