PRESTASIE
Behaling en monitering van teikens
Werklik Teiken Teiken
2017
2017
Behaal
Vergelyking
2016
2015
2014
2013
5-jaar gemiddeld
W T W T W T W T W T
12,6 15,0 13,6 15,7 10,5 22,3 13,2 14,1 12,7
Opbrengs op
ekwiteit (%) 8,9 13,4 X 8,6 Eiekapitaalverhouding
(%) 37,8 35-45 40,6 35-40 38,0 35-40 39,7 35-40 39,7 35-40 39,2 35-40
Personeelomset (%) 16,2 15,2 X 15,3 14,1 14,4 13,3
16,5 14,0 12,3 10,3
11,5 12,8
Operasionele marges en volumes
Volume % behaal 90 100 X 96 100 96 100 91 100 94 100 93 100
Bruto wins % behaal 104 100 106 100 111 100 93 100 106 100 104 100
Residuele risiko (R’m) 428 394 X 572 373 303 356 282 324 187 317 354 352
Opbrengs op ekwiteit
5-jaar gemiddeld
Werklik: 14,1%
Teiken: 12,7%
24.0%
18.0%
12.0%
gebruik die eiekapitaalverhouding om sy finansiële stabiliteit
te meet, ongeag groei in die netto batebasis. Die teiken vir
Senwes se eiekapitaalverhouding is tussen 35% en 45% van
totale bates, wat Senwes se gewenste finansiële risikoprofiel
en die direksie se mening oor langtermynstabiliteit reflekteer.
6.0%
0.0%
2013
2014
2015
Teiken OOE
2016
2017
Werklike OOE
Die groep se opbrengsdoelwit is interafhanklik van die same
stelling van die onderliggende besigheidsportefeuljes. Die teiken
word bereken deur die toepassing van die kapitaalmarkprys
model en verteenwoordig ‘n 10-jaar risikovrye opbrengskoers
(R186) plus ‘n markpremie nadat dit aangepas is met ‘n beta
wat Senwes se relatiwiteit tot die bedryf verteenwoordig.
Die werklike opbrengskoers vir 2017 is 8,9% teenoor die ge
stelde teiken van 13,4%. Die rede vir die negatiewe afwyking
word in detail aangedui in die voorafgaande paragrawe en die
opbrengs die afgelope jaar is nie verteenwoordigend van die
opbrengs 2013
vir 2013
tot 2015
nie. Senwes
se 2016
5-jaar
opbrengs
2013 2014
2014 2015
2015 2016
2017
2017
koers beloop
gemiddeld
14,1%,
wat die
koers
Band (35% tot 45%)
Band (35% tot 45%)
40% 40%
40% 40%
38% 38%
40% gemiddelde
40% 38% 38%
50% 50% 50% 50% 50% 50% 50% 50% 50%
met 1,4% 50%
oorskry.
45% 45% 45% 45% 45% 45% 45% 45% 45% 45%
35% 35% 35% 35% 35% 35% 35%
35% gemiddeld
35% 35%
5-jaar
Eiekapitaalverhouding
Werklik:
20% 20% 20% 20% 20% 20% 20% 20%
20% 39,2%
20%
Teiken: 40,0%
50% 50%
45% 45%
35% 35%
30% 30%
20% 20%
15% 15%
0%
20.0%
16.0%
12.0%
8.0%
4.0%
0.0%
2013
2014
Teiken
2015
2016
2017
Werklik
Daar is ’n direkte korrelasie tussen die verhoging in personeel
omset en die volgende tendense:
BBSEB-talent in die landboubedryf is steeds skaars en be
weeg teen ‘n vinniger tempo na nuwe geleenthede as wat
dit vervang word;
10% 10%
5%
5-jaar gemiddeld
Werklik: 14,4%
Teiken: 13,3%
Nuwegenerasietalent beweeg vinniger na nuwe uitdagings
en is oor die algemeen minder lojaal;
25% 25%
0%
Personeelomset
Groter mededinging ten opsigte van die werwing en be
houd van talent in die bedryf en selfs ander bedrywe;
40% 40%
5%
Die ekwiteitsverhouding van 37,8% is 2,8% laer as die vorige
jaar en en is grootliks te wyte aan die hoër termynleningsboek
by Senwes Credit.
2013
2013 2013
2014
2014 2014
2015
2015 2015
2016 2016
2016
2017 2017
2017
Band
(35% tot 45%)
Band (35% tot 45%)
Band (35% tot 45%)
‘n Belangrike deel van Senwes se strategiese platform is om ‘n
stabiele finansiële basis te handhaaf, wat meer ruimte bied vir
strategiese keuses in reaksie op eksterne uitdagings. Senwes
Senwes talent is gesog in die bedryf en word geteiken deur
ander rolspelers.
Die huidige groei in personeelomset is hoër as die markge
middeld en vergoedingsbeleide, retensieprogramme en loop
baanbeplanningstrukture geniet aandag.
57