Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 60

senwes geintegreerde verslag 2017 Ï VERSLAG VAN DIE GROEP HOOF FINANSIËLE BEAMPTE |  Operasionele marges en volume teenoor teikens 130.0% 120.0% 5-jaar gemiddeld Werklike BW: 93% Teiken BW: 100% Werklike volumes: 104% Teikenvolumes: 100% 110.0% 100.0% 90.0% 80.0% vervolg  Residuele risiko Die residuele risiko het beduidend verhoog die vorige jaar weens die voortslepende droogtetoestande, wat steeds ver­ skeie aspekte van die groep se besigheid beïnvloed. Die gevolge sluit in 'n kleiner mark, hoër as normale agterstallige skuldvlakke, verliese weens die verskil tussen huidige en toe­ komstige maandpryse (spread-verliese), markvolatiliteit en die laagste sluitingsvoorraadvlakke van die afgelope 17 jaar. Die verhoogde risikoblootstelling het die groep se risikobewustheid verhoog en positief bygedra tot die groep se risikokultuur. 70.0% 2013 2014 BW % behaal 2015 2016 2017 Volumes % behaal Die landbousektor staar egter toenemende beleidsonsekerheid in die gesig, spesifiek met betrekking tot grondeienaarskap en Die 2013/2014 jaar is gekenmerk deur ‘n droogte wat ‘n negatiewe uitwerking op die silobedryf sowel as die insetver­ skaffingsbedryf gehad het. Dit was ook die jaar waarin inte­ grasie van die Senwes handelstakke met AFGRI handelstakke plaasgevind het. Beide die marktoegang- en insetverskaffing­ segment het in 2014 ‘n afname in bedryfswins van onder­ skeidelik R90 miljoen en R92 miljoen getoon. -onteiening. Politieke onsekerheid beperk besigheidsvertroue, met spesifieke verwysing na die mees onlangse wisselkoersvola­ tiliteit, kredietafgraderings en verhoogde belastings en hef­ fings. Strukturele probleme soos elektrisiteitsvoorsiening, die waterkrisis, hoë werkloosheidsvlakke, vaardigheidstekorte, kor­ rupsie en ’n gebrek aan kritiese infrastruktuur word ook in die gesig gestaar. Die 2014/2015 jaar was ‘n jaar van rekordoeste, wat byge­ dra het tot ‘n verhoging in graanvolumes van 63,4%. Mark­ toegang se bedryfswins het met 147% toegeneem teenoor die 2014 jaar. Holisties het die groep se residuele risiko oor die afgelope jaar verlaag na beter as verwagte vlakke, hoofsaaklik weens die volgende faktore: Deurlopende bedryfsoptimisme; Die 2015/2016 finansiële jaar is gekenmerk as die ergste droogtejaar in Suid-Afrika sedert die rekordhouding van reën­ val in 1904 begin het. Die erge droogte het ‘n negatiewe impak op die insetverskaffingspilaar gehad, waar volumes en marges onder druk was. Laer graanvolumes en marges in die 2017 finansiële jaar was die gevolg van die vorige jaar se droogte, maar ten spyte hier­ van het Senwes sekere droogterisikomitigerende aksies geloods om die impak van die droogte op die 2017 finansiële jaar te versag. Aktiewe bestuur van betaalde meganisasievoorraad; Bestuur van rentekoste; Deurlopende bestuur en tydige hersiening van kaviate; Bestuur van debiteureboek; Laer konsentrasierisiko met betrekking tot meganisasietoe­ rusting weens diversifikasie; en Bo-normale mielieaanplantings en bo-normale opbrengs en reënval. 5-jaar gemiddeld Werklik: R354 m Teiken: R352 m Senwes risiko-aptyt teenoor risikotoleransie 700 58 600 Verlies- register 500 Droogte- impak Nie-droogte verwante impak 400 300 200 100 WERKLIK - 2014 Hoë risiko teikenband 2015 SKATTING 2016 Risikotoleransie van werklike ekwiteite 2017 Lae risiko teikenband 2018 Residuele risiko