Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 58

senwes geintegreerde verslag 2017 Ï VERSLAG VAN DIE GROEP HOOF FINANSIËLE BEAMPTE Finansiële prestasie in konteks 1 D ie finansiële prestasie van die groep was die afge­ lope jaar onder druk. Nogtans het die groep se: omset met 7,6% verhoog weens die hoër kom­mo­di­teits­ prys; en EBITDA met 13,8% verhoog weens ‘n toename in wins in die finansiële dienste en insetverskaffing segmente; en genormaliseerde wesensverdienste verhoog met 36,6%, na R183 miljoen. Graanverhandelingsposisies moes teen minder as drakoste in die mark gedra word, wat ‘n negatiewe impak op die Mark­ toegangsdivisie gehad het. Die droogte het die mark toene­ mend in kort posisies gedruk in die angstige soeke na plaaslike sagtekommoditeite, veral witmielies. Soos verwag is daar ’n direkte korrelasie tussen reënval (De­ sember - Februarie), graanvolumes en gevolglik die resultate van die daaropvolgende finansiële jaar. Totale Senwes gebied se reënval 500 “ 400 300 322 243 204 200 169 100 2012 Laer graanvolumes en 2013 2014 2015 2016 Silo-inkomste (R’m) en tonne ontvang (’000) marges in die 2017 finan- 250 siële jaar was die gevolg van die vorige jaar se droogte, maar ten spyte hier­van het Senwes sekere 200 150 3 245 2 700 1 956 1 531 2016 2017 100 1 986 50 0 2013 droogte-risikomitigerende 2014 2015 Tonne ontvang by silo’s (’000) Genormaliseerde wesensverdienste (R’m) aksies geloods om die impak van die droogte op die 2017 finansiële jaar te versag. 245 0 56 ” 300 296 275 250 200 183 171 134 150 100 50 0 2013 2014 2015 2016 Sien die sleutel finansiële verhoudings op bl. 4. 1 2017