Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 57

STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS Tradevantage Prestasie-opsomming 2017 2016 Gemiddelde witmielieprys (R/ton) 3 682 3 701 16,6 22,2 Markaandeel (%) (wit- en geelmielies en sonneblom) Die 2016/17 jaar sal onthou word as `n jaar waarin een van die ergste droogtes ervaar is, wat veral die witmielieproduse­rende gebiede die meeste geraak het. Dit het tot gevolg gehad dat Tradevantage nie hulle teikens ten opsigte van volumes kon behaal nie. Finansiële doelwitte was onder groot druk en kon weens bepaalde markomstandighede nie realiseer nie. Bui­ten­ gewone risikoblootstelling en negatiewe kontantuitvloeie is ervaar en is met groot omsigtigheid uitbestuur. Grainovation Prestasie-opsomming Bruto wins (%) Vloot kilometers Opbrengs op kapitaal aangewend (%) 2017 2016 14,3 8,0 4 012 470 3 445 595 15,2 18,0 Afgesien van die droogte, wat bygedra het tot volumedruk en ander ekonomiese toestande wat die mark negatief beïnvloed het, het Grainovation steeds daarin geslaag om dienslewe­ ringsvlakke te handhaaf en ‘n goeie resultaat af te lewer. ESC Prestasie-opsomming Sertifikate verhandel Tonne verhandel Opbrengs op kapitaal aangewend (%) 2017 2016 14 626 12 679 2 987 820 2 759 008 19,1 10,9 ESC het volgens begroting presteer die afgelope jaar. ESC se prestasie was bo verwagting goed in ’n volatiele mark en word met sorg bestuur en beheer. ESC het ook silosertifikate buite die grense van Suid-Afrika uitgereik in samewerking met die JSE. 55