STRATEGIESE EN
BEDRYFSKONTEKS
Prodist
Prestasie-opsomming 2017 2016
Inkomste (R’m) 394,0 383,5
Bruto wins (%)
Afsetpunte
22,4 18,7
1 887 1 625
Prodist het goeie groei gehandhaaf in ’n uitdagende omge
wing. Dit is bereik deur gefokusde bemarking, produkbeskik
baarheid, kwaliteit produkte teen mededingende pryse en die
uitbreiding van produkreekse ten einde aan die behoeftes van
klante te voldoen. Dienslewering het gedurende die tweede
helfte van die jaar verbeter en Prodist is gerat vir volhoubare
groei in beide die kleinhandel- en meganisasiesegmente.
Grasland
Prestasie-opsomming
2017 2016
Inkomste (R’m) 30 41
Produksiekoste as % van omset 35 32
Veranderlike koste as % van totale
koste 21 38
Verkoopsvolumes was laer weens die droogte, aangesien
die produsent sy bekalking uitstel tot ‘n volgende seisoen.
Grasland het sy uitgestelde betalingsfinansieringsproduk
suksesvol uitgerol teen minimale koste. Grasland is in proses
om ‘n diversifikasietrategie te volg ten einde die dieper land
bousektore te egaliseer.
53