Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 52

50 senwes geintegreerde verslag 2017 Ï BEDRYFSOORSIG Finansiële Dienste 2017 2016 Uitdagings gedurende die afgelope finansiële jaar 53,5% 29,2% Abnormale droogtetoestande van die vorige oesseisoen moes deurgesien word in die jaar, aangesien die verhoog­ de skuldvlakke allereers genormaliseer moes word. BYDRAE TOT TOTALE WINS UIT BEDRYFSAKTIWITEITE 2017 2016 Inkomste (R’m) 309 230 Totale koste (R’m) 162 156 Bedryfswins voor belasting (R’m) 147 74 Daaropvolgend moes Senwes Credit onder dié omstan­ dighede die produsent verder ondersteun en in staat stel om die huidige seisoen deur te sien sonder om Senwes aan buitengewone addisionele kredietrisiko’s bloot te stel. Vooruitsigte Senwes Credit Doelstelling Om waarde te skep vir ons kliënte deur die verskaffing van innoverende finansiële oplossings en hoë gehalte landbou­ dienste. Strategiese fokusareas vir die toekoms: Die mark en die kontanvloei van kliënte sal geleidelik herstel gedurende die volgende finansiële jaar, weens die huidige oesverwagtinge. Die integrasieprojek, verbeterde effektiwiteit, kliëntediens en kliënteoplossings bly fokus­ areas vir die nuwe finansiële jaar. Uitbreiding van die Senwes Batefinansieringsalliansie met ons vennoot, Wes­ bank, is steeds een van ons prioriteite en fokusareas. Selektiewe uitbreiding van markaandeel; Vaslegging in die integrasiemodel deur ven­ nootskappe met ons kliënte te vorm; Certisure Bestuur van die kredietboek op aanvaarbare risikovlakke vir ons kliëntebasis; Prestasie-opsomming Proaktiewe waardetoevoegende oplossings; Waardetoevoegende landboudienste. Opbrengs op kaptaal aangewend (%) Prestasie-opsomming 2017 2016 Gemiddelde kredietboek (R’m) 2 817 2 327 Agterstallige rekeninge as % van totale boek 3,1 1,4 Voorsienings as % van totale boek 2,7 3,5 Opbrengs op kapitaal aangewend (%) 8,6 6,3 Nieteenstaande die droogte, het Credit sy beste resultate in die geskiedenis afgelewer. Die prestasie is behaal sonder addi­ sionele risikoneming. 2017 2016 Inkomste (R’m) 62,1 56,1 Uitgawes tot inkomste (%) 70,2 62,2 35,7 43,3 Nieteenstaande die druk wat produsente ervaar het die afge­ lope jaar, het inkomste uit die totale bateversekeringsporte­ feulje met 9% gegroei en het Certisure weereens verwagtinge oortref. Regulatoriese veranderinge gaan bepaalde inkomsteplafonne daarstel op sekere tussengangerfunksies. Dit gaan sekere as­ pekte van die bestaande besigheidsmodel negatief beïnvloed in die toekoms, maar Certisure is reeds besig om hierdie impak te mitigeer met besigheidsplanne vir die besigheid sowel as sy aandeelhouers.