STRATEGIESE EN
BEDRYFSKONTEKS
Strategiese
prioriteit
fokusarea
Vertikale
integrasie
Beskrywing
Belangrike
risiko’s
Toekomsvooruitsigte
Strategiese vordering
Vertikale integrasie van die
besigheid deur ’n gespe
sialiseerde fokus in die
waardeketting ten einde
geleenthede te identifiseer.
4, 5, 6,
9, 10
Vestiging van ’n gespesialiseerde
en gefokusde logistieke vennoot
skap met die doel om invoere, uit
voere en plaaslike vervoerbehoef
tes te bemagtig - Grainovation
met Imperial Logistics as vennoot.
Belyning met en integrasie in die
logistieke waardeketting – 20,4%
aandeelhouding deur Grindrod/
Remgro in Senwes Beperk.
Toegang verkry tot die groothan
delsmark (distribusiesentrum)
– Prodist met AFGRI en LRB
(Mica, DIY en House of Paints) as
vennote.
Sekere dele van die graan
waardeketting lewer goeie
langtermynopbrengste en
Senwes sal voortgaan met
sy pogings om betrokken
heid te verhoog en/of uit
breiding na hierdie gebiede
te bewerkstellig.
Meer uitgebreide deelname
aan die logistieke netwerk
word voorsien.
Invoer/uitvoerprogramme.
Astral-kontrak: die grootste enke
le mieliekontrak in Suid-Afrika
vir die verskaffing van 800 000
ton mielies gesluit tussen Astral,
Senwes en Tradevantage.
Eksternalisering Eksternalisering fokus op
ondersoeke na voordelige
geleenthede buite die
grense van Suid-Afrika en
uitbreiding na hierdie nuwe,
laer risiko jurisdiksies. Verskeie gebiede/nuwe markte
wat moontlik voordele/geleent
hede vir Senwes kan inhou buite
die grense van Suid-Afrika is
geïdentifiseer en word geëva
lueer. 3, 4, 5, 6,
7, 9 Dit bly deel van Senwes se
10-jaar rollende strategie
tot 2025 om terselfdertyd
te eksternaliseer en te di
versifiseer deur uitbreiding
na nuwe, laer risiko markte
buite Suid-Afrika.
Ontsluiting van Die primêre fokus van die
waardesinergieë ontsluiting van waarde
sinergieë is om voordeel
te trek uit gedeelde
korporatiewe funksies en
om bedryfseffektiwiteite
regdeur die groep te benut. Vestiging van ’n Innovasie en
Integrasieafdeling om verbeterde
koördinasie tussen besigheids
eenhede te bewerkstelling, beter
klantediens te verseker, beheer
oor bemarkingsaksies te verbeter,
beter produkontwikkeling en
die ontwerp van tegnologiese
oplossings. 4, 6, 9,
10, 11 Daar is groot voordeel in die
ontsluiting van waarde
sinergieë en dit is dus
sinvol om deurlopend op die
ontsluiting van hierdie siner
gieë te fokus. Daar word
verseker dat die sinergieë
van gedeelde korporatiewe
funksies en bedryfseffekti
witeite ten volle ontgin en
reg deur die Senwes groep
gebruik word.
Horisontale
integrasie en
konsolidasie
Diversifikasie
Interne klante-
integrasie
Herorganisasie
van besigheids
modelle
Eksternalisering
Vertikale
integrasie
Ontsluiting
van waarde
sinergieë
49