48
senwes geintegreerde
verslag 2017
Ï
GROEPSTRATEGIE | vervolg
Strategiese prioriteite | vervolg
Strategiese
prioriteit
fokusarea
Beskrywing
Herorganisasie Herorganisasie van
van besigheids- besigheidsmodelle fokus
modelle
op die volgende:
Optimalisering van
huidige produk- en/of
diensaanbod.
Bedryfsherstrukturering
- byvoeging van nuwe
besigheidseenhede
tot die bestaande
besigheidsmodel.
Fokus op die verbetering
van bedryfseffektiwiteit.
Optimalisering van
korporatiewe en ander
ondersteuningsfunksies
en/of -dienste; en
Verbeterde rapporter
ing.
Interne klante-
integrasie
Die doel van interne
klante-integrasie is om ver
beterde klanteverhoudings
en gevolglike retensie van
klante te bewerkstellig, om
nuwe klante te kry en om
verhoogde spanderings
vlakke te bewerkstellig
deur volledig geïntegreerde
besigheidsoplossing te bied
eerder as ’n eenmalige
produk.
Herposisionering van graanver
handeling in Tradevantage ten
einde in ’n nasionale graanver
handelingsagent (met ’n aanvaar
bare BBSEB-telling) te ontwikkel.
Uitrol van nuwe BBSEB-strategie
na die onttrekking van Royal
Bafokeng Holdings.
Senwes het van sy besigheids
eenhede onderwerp aan ’n
eksterne proses van analise en
ondersoek. Die besigheidsmodel
le van dié eenhede het ’n totale
herontwerp- en verbeterings-
proses ondergaan.
1, 2, 4, 8, 9,
10, 11, 12,
13 Waardeskepping lê daarin
om deurlopend te poog
om die basiese dinge te
verbeter en die groep sal
dus voortgaan daarmee om
sy besigheidseenhede te
onderwerp aan ondersoeke
en analises ten einde te
bepaal of enige verbetering
of herontwerp nodig is.
Verbeterde en/of aangepas
te produk- en/of diensop
lossings.
4, 6, 7, 9 Gegewe die deurlopende
tegnologiese ontwikkeling
en die pas waarteen klante
se behoeftes verander, sal
daar deurlopend gepoog
word om die spanderings
vermoë van die groep se
klante te verhoog deur
innoverende, geïntegreerde,
beste produk- en diensop
lossings.
Senwes het sy aptyt met betrek
king tot die hoëwaarskynlikheids-
verhandelingsboek verhoog en
hierdie funksie gesentraliseer.
Addisionele kanale is gevestig en
Senwes het sy verskansingsfonds
in September 2016 in samewer
king met Absa geloods.
Die groep se lojaliteitskema (Agri
Rewards) het regulatoriese goed-
keuring ontvang en is reeds geïm
plementeer vir die 30 April 2017
verslagdoeningsperiode.
Margeverhogingsprojekte
Die Innovasie- en Integrasieafde
ling is gevestig om nuwe klante
te werf, huidige klante te behou
en die spanderingsvermoë van
klante te verhoog.
Vestiging van Hinterland Fuels
(Edms) Bpk.
Horisontale
integrasie en
konsolidasie
Diversifikasie
Belangrike
risiko’s
Toekomsvooruitsigte
Strategiese vordering
Interne klante-
integrasie
Herorganisasie
van besigheids
modelle
Eksternalisering
Vertikale
integrasie
Ontsluiting
van waarde
sinergieë