Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 49

STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS Strategiese prioriteite Strategiese prioriteit fokusarea Diversifikasie Beskrywing Diversifikasie van die besigheid om konsentrasie­ risiko te verlaag. Die groep se diversifikasiepogings fokus op die volgende: Diversifikasie van pro­ duk- en/of diensaanbod. Geografiese uitbreiding. Plaaslike landboukonso­ lidasie. Diversifikasie na verskil­ lende marksegmente. Diversifikasie van klante­ basis. Horisontale integrasie en konsolidasie Effektiewe horisontale integrasie en konsolidasie van die landboubesigheid­ sektor ten einde uitbreiding na ’n nasionale voetspoor te bewerkstellig. Die groep se pogings in die verband fokus op die volgende: Samesmeltings/konsoli­ dasies en verkrygings. Uitbreiding van markaandeel. Kapitale belegging in die optimalisering van huidige infrastruktuur en uitbreiding van netwerke vir produkte en dienste. Uitbreiding van die groep se teenwoordig­ heid in bedryfs­aktiwiteite en/of diversifikasie van huidige produk- en diensaanbod. Uitbreiding van klante­ basis Geografiese uitbreiding (Suid-Afrika). Konsolidasie van die finansiële dienste groep ten einde ’n meer volhoubare platform vir konsoli­ dasie en uitbreiding na ander markte te skep - Certisure met NWK as vennoot. Uitbreiding van die John Deere meganisasieagentskap na die Oos- en Wes-Kaap - JDI met die Tomlinson familie as vennoot. Vestiging van ’n kleinhandelsleier - Hinterland SA met AFGRI as vennoot. Uitbreiding van kapasiteit in die kalkbedryf en die verkryging van ’n groter aandeel in die besigheid - Grasland Ondernemings met NWK as vennoot. Uitbreiding na nuwe areas deur Senwes Credit. Agrico verkryging - as deel van Agrico se ontbinding van sy John Deere agentskap, het Senwes Equipment twee van hul takke bekom (Aliwal-Noord en Agrico Ugie). JDI het terselfdertyd Agrico George bekom. JCB – Senwes Equipment is nou die amptelike verspreider van die JCB produkreeks. Horisontale integrasie en konsolidasie Diversifikasie Belangrike risiko’s Toekomsvooruitsigte Strategiese vordering 4, 5, 6, 7, 9, 10 Interne klante- integrasie Herorganisasie van besigheids­ modelle 4, 5, 6, 7, 9 Gesamentlike ondernemings was tot dusver een van die suksesstories van die Senwes strategie en die groep sal daarop voortbou. Verdere uitbreiding, deur konsolidasie en uitbreiding na nuwe markte, sal kritiese massa en sinergieë mee­ bring, wat die besigheid sal posisioneer vir groei en langtermynoorlewing. Risikoverlaging deur uit te brei na ander kommoditeite Volhoubare/deurlopende uitbreiding van markaan­ deel. Deurlopende kapitaalbeleg­ ging in die optimalisering van ons huidige infrastruk­ tuur. Eksternalisering Vertikale integrasie Ontsluiting van waarde­ sinergieë 47