46
senwes geintegreerde
verslag 2017
Ï
GROEPSTRATEGIE | vervolg
Senwes se strategie-evolusie beklemtoon hoe die verskillende aspekte van die
Waar gaan
o
besigheid tans gesien kan word, maar ook hoe die hierdie aspekte in
ns h
een
?
die toekoms sal transformeer. Hierdie illustrasie beklemtoon ook
die nuwe inisiatiewe in die maatskappy se huidige markte
sowel as nuwe inisiatiewe in nuwe markte.
Geïntegreerde insetoplossing
en plattelandse dienste
gekoppel aan landboudienste
Waar is on
s?
Landboukleinhandels-
besigheid
Krediet: Geïntegreerde
oplossing in die
landboumark
SENWES
STRATEGIESE
EVOLUSIE
Plaaslike landbou
gefokusde verseke
ringsoplossing
Graanverhandelingsbe-
sigheid, meestal
ontplooi in die
tradisionele gebied
Uitgebreide produkte met ’n
nasionale voetspoor vir klante
en besigheid-tot-besigheids
oplossing
Geïntegreerde maar ook los
staande krediet
Ten volle geïntegreerde
nasionale finansiële
dienstemaatskappy
Nasionale sagtekommoditeits
verhandelingsbesigheid
Opbergingsoplossing,
ontplooi om die
produsent/klant te
diens Opbergingsoplossing, geïnte-
greerde logistiek, finansiering
vir die lewering van punt-tot-
punt-diens aan beide kante
Toerustingsoplossing
vir ons klantebasis Toerustingsoplossing aan ’n
groter plaaslike mark sowel as
nuwe markte
Nuwe inisiatiewe in bestaande markte
Nuwe inisiatiewe in nuwe markte
Oplossing vir sikliese sagtekommoditeite
en landbouverwante produkte
Wateroplossing
Boerdery-eiendomsoplossing
Landbouadvies vir toekomstige produsente
Herontwerp van besigheidsmodel en
gevorderde bedrywe
Konsolidasie
Uitgebreide kapitaalspanderingsprogramme
om dienslewering te verbeter