STRATEGIESE EN
BEDRYFSKONTEKS
GROEPSTRATEGIE
Doel Hoe sal ons daar kom?
Ons doel is om innoverende en geïntegreerde oplossings aan ons
klante te verskaf, ten einde hulle in staat te stel om hul besigheid
te bedryf. Strategiese prioriteite
[Word in meer besonderhede op bl. 47 bespreek]
Missie
Senwes is een van die toonaangewende landboumaatskappye in
Suidelike Afrika wat finansiering, insetprodukte, versekering, opber
ging, hanterings-, vervoer- en verhandelingsdienste aan graanpro
dusente en afnemers verskaf.
Diversifikasie
Waarheen is ons op pad?
Horisontale
integrasie en
konsolidasie
Strategiese doelwit
Om 'n geïntegreerde landboubesigheid en ’n belangrike rolspeler in
die voedselwaardeketting te wees.
Strategiese fokus
Die strategie is gefokus op groei en diversifikasie deur konsolidasie
en integrasie binne die landbou- en voedselwaardeketting.
Strategiese doelstelling
Herorganisasie
van besigheids
modelle
Om volhoubare waarde vir alle belanghebbendes te skep en om ’n
voorkeur beleggingsvennoot, werkgewer, verskaffer en distribusie
kanaal, sowel as ’n goeie korporatiewe burger te wees.
Interne
klante-integrasie
Strategiese ontwikkeling
Senwes se strategie het tot die mate ontwikkel waar die maatskappy
op sy huidige markte, nuwe inisiatiewe binne hierdie markte en, oor
’n breër spektrum, op nuwe inisiatiewe binne nuwe markte fokus.
verskaf innoverende en
Vertikale
integrasie
geïntegreerde oplossings
een van die toonaangewende
landboumaatskappye
Eksternalisering
geïntegreerde landboubesigheid
groei en
diversifikasie
skep volhoubare waarde
vir alle belanghebbendes
Ontsluiting
van waarde
sinergieë
45