Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 43

DIE BESIGHEID Senwes se reaksie Volhoubare KSB-inisiatiewe Borgskappe van nasionale en provinsiale landbou- konferensies Finansiële en tegniese ondersteuning aan op­ komende boere Verwante risiko’s Nie-lewering Mislukking van projekte Lae impak Gemeenskapsbetrokkenheidsprojekte Verwante strategieë Geïntegreerde KSB-projekte Skaal van projekte sowel as gekombi­ neerde en geïntegreerde strategiese siening met betrekking tot 2018 en vorentoe ten einde die nodige skaal te bewerkstellig Volhoubare ondernemingsontwikkeling Met die huidige infrastruktuur en verdere beleg­ ging in plaaslike gemeenskappe waarin Senwes besigheid bedryf, word uitstekende werksgeleent­hede geskep in landelike gebiede, wat bydra tot die volhoubaar­ heid van plaaslike landelike owerhede. Senwes se reaksie Verseker en monitor deurlopende voldoening aan wetgewing Geouditeerde jaarlikse verslagdoening Tydige indiening van opgawes en betalings Positiewe terugvoering van inligting wat versoek word Verwante risiko’s Boetes Penalisering Gevangenisstraf Persoonlike aanspreeklikheid van direkteure en beamptes Verlies of skade wat tot die sluiting van die besigheid kan lei Reputasieskade Lopende saak Opskorting van notering Geen wesenlike nie-nakomingsaspekte is gerapporteer nie en, waar toepaslik, is opgawes volledig en tydig ingedien. Verwante strategieë Gekombineerde gerusstellingsmodelle Gesonde verhoudings Nakomingsprogramme Spesialis besigheidseenhede vir belasting en wetgewende/statutêre nakoming Vlakke van nakoming met interne en eks­terne oudits as drie vlakke van beskerming Aanvaarding van beste praktyke Etiese kultuur Bedrogvoorkomingstrategie en fluitjieblaser-bedroglyn Die JSE het sekere Senwes besigheids­ eenhede geoudit, waarop bevredi­ gende bevindings uitgereik is. 41