senwes geintegreerde
verslag 2017
Ï
BELANGHEBBENDES | vervolg
Belanghebbende groepering
Belangrike verhouding
Gemeenskap
Wesenlike belange van belanghebbende
Dra by tot die Bemagtiging deur tegniese advies
langer termyn Betrokkenheid van gemeenskappe
volhoubaarheid en
Voorgestelde ondernemingsontwikkeling
die versterking van die Belê in opheffingsprogramme en infrastruktuur
sosio-ekonomiese Deelname aan projekte waaraan daar ’n groot
behoefte is
konteks waarin ons
besigheid bedryf
Thobo Trust het ’n
opleidingsprogram
vir onderwysers in die
vroeë kinderontwikke
lingsveld geloods en
twee rekenaarsentrums
vir primêre skole in die
gemeenskappe van
Brandfort en Ottosdal
gevestig. Die Senwes
Spinners krieketontwik
kelingsprogram vir
plaasskole het sy tiende
bestaansjaar gevier.
Belanghebbende groepering
Owerhede en
Reguleerders
Belangrike verhouding
Wesenlike belange van belanghebbende
Verskaf die wetgewende Voldoen aan wetsbepalings
en reguleringsraamwerk Maak beduidende bydraes tot die fiskus
ten einde besigheid
te bedryf as ’n
verantwoordelike
Dien opgawes akkuraat en tydig in by
owerhede
Verskaf advies oor bedryfsaspekte en rig rege
ringsbeleide wat betrekking het op die sektor
korporatiewe burger
40
Gedurende die jaar onder oorsig is die
gekombineerde gerusstellingsmodel
ten volle geïmplementeer en geïnte
greer met risikobestuur, wetgewende
nakoming en interne ouditrapportering
en openbaarmaking.