DIE BESIGHEID
Senwes se reaksie
Verwante risiko’s
Verkeerde
uitvoering of onvermoë om
goedgekeurde
strategieë uit te voer
Gesamentlike direksies
Delegasie na gevestigde direksiekomitees
Strategiese proses en belyningsbesprekings
Konsensus besluitneming
Onvermoë van bestuur om
die nodige resultate af te
lewer
Belynde beheerraamwerke
Jaarlikse evaluering van beleggings
Formele diensvlakooreenkomsmodelle en monitering
Klanttevredenheidsopnames
Swak finansiële prestasie
Swak dienslewering
Dispute
Solvensie- en likiditeits-
risiko
Senwes se reaksie
Prestasiedoelwitstelling, formele evaluering- en
terugvoeringsessies
Aansporingsbonusskema
Markverwante vergoeding en vergelyking
Gereelde SHEQ-werksomgewingoudits
Jaarlikse prestasie-erkenningsfunksie
Werknemerbeursskema
Gradeplegtigheid
Senwes Akademie vaardigheids- en ontwikkelings
opleiding
Interne en informele erkenning
Verwante risiko’s
Hoë personeelomsetvlakke
Gebrek aan gespesialiseerde
en skaars vaardighede
Gebrek aan of stadige
transformasie
Diskriminasie in terme van
ras, geslag of geloof
Kultuur van
onbetrokkenheid
Beduidende verskil tussen
hoogs- en laagsbesoldigdes
Ongelykheid en
subjektiwiteit ten opsigte
van bonusbetalings
Verwante strategieë
Oorweeg globale/nasionale/streeks
tendense wat ’n beduidende impak
op prestasie en volhoubaarheid kan hê
Neem die lewensiklus van die besig
heid in ag ten einde teleurstellende
prestasie in die toekoms te voorkom
Oop en deursigtige kommunikasie
Direksieverteenwoordiging en
vergaderings
Aandeelhouerooreenkomste
Jaarlikse evaluering van beleggings
prestasie deur Beleggingskomitee
Monitering van prestasie op ’n
maandelikse basis deur Exco
Verwante strategieë
Billike vergoedingsfilosofie met
gelyke behandeling van alle
werknemers
Kommunikasie
Formele professionele ontwikkelings
planne
Gereelde en billike prestasie-
evaluering
Etiese kultuur
LTI- en KTI- bonusskemas en
prestasietoekennings
Stakingsaksies
’n Nuwe aanlyn loopbaanportaal, naamlik Group Careers (www.groupca
reers.co.za), is geloods, wat voorsiening maak vir persone wat op soek is na
poste in die maatskappy, om hul CV’s daarop te plaas en om deurlopend
aan te vul op hul aanlynprofiel en meer inligting te bekom oor huidige
vakante poste by Senwes, Hinterland, Certisure en Tradevantage.
39