Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 40

senwes geintegreerde verslag 2017 Ï BELANGHEBBENDES | vervolg Belanghebbende groepering Besigheids- vennote Belangrike verhouding Wesenlike belange van belanghebbende Senwes het Strategiese oogmerk om besigheid uit te brei verskeie gesamentlike ondernemings met derde partye gevestig ten einde die maatskappy se voetspoor te vergroot en verskeie besigheidsegmente Verstaan die besigheidsvennote se beleggings- doelwitte Eksklusiewe vennoot vir spesifieke besigheids- model Effektiewe kommunikasiekanaal Geïntegreerde en professionele korporatiewe dienslewering in terme van diensvlakooreen­ komste uit te brei. Belanghebbende groepering Deurlopende hersiening en oorweging van uitbreidingstrate­ gieë ten einde die konsep van gesamentlike ondernemings uit te brei en om nuwe wyses te ontwerp om vennote te betrek in ’n poging om die produk- en diensleweringsreekse uit te brei, soos die John Deere agentskap in die Oos-Kaap, welvaartbestuur en belegging in die finansiële sektor en logistieke integrasie in die groot- en kleinhandelbesigheid. Belangrike verhouding Werknemers Vaardighede, ontwikkeling en toewyding van werknemers bepaal die maatskappy se vermoë om verpligtinge Wesenlike belange van belanghebbende Onderwys en opleiding Markverwante diensvoorwaardes, salarisse en insentiewe Veilige en gesonde werksomgewing Uitdagende werk met geleenthede vir loopbaan- en persoonlike ontwikkeling en hul handelsmerk­ Sterk belyning met aandeelhouers ten opsigte van prestasie belofte na te kom en Werksekuriteit, -bevrediging en -erkenning hul strategie uit te voer 38 Verbeterde kommunikasie deur bestuur Gedurende die jaar onder oorsig het die maatskappy ’n gewysigde menslike hulpbonnebestuursprogram aanvaar en 'n professionele MH-span aangestel ten einde die implementering van die program te verseker. Die MH-beleid, -praktyke en posprofilering word tans hersien en fokus word op die welstand van personeel geplaas.