DIE BESIGHEID
Senwes se reaksie
Prestasie van die direksie in terme van:
• Aanvaarding van langtermynstrategieë en doelwitte; en
• Verseker suksesvolle uitvoering.
Gemiddelde 5-jaar opbrengs op openingsekwiteit van 14,1%
5-jaar gemiddelde totale aandeelhouersopbrengs (op openings
marksprys) van 8,1%
Konstante dividendvloei
Gesonde korporatiewe beheerpraktyke
Verwante risiko’s
Huidige
aandeelhouer
strukture
Onvermoë om
voldoende kapitaal
te bekom vir uitvoe
ring van strategieë
Solvensie- en
likiditeitsrisiko’s
Deursigtige openbaarmaking van resultate, grootste risiko’s,
geleenthede en direkteursvergoeding
Verwante strategieë
Herontwerp aandeelhouer-
struktuur
Oorweeg ontbondeling
Vaardige en spesialis
direksiesamestelling
Prestasie-evaluering van direksie
Gereelde dividendverklarings
Langer termyn rollende strategie
om groei en volhoubaarheid te
verseker
Integrasie van waardeketting
Verkrygings en samesmeltings (plaaslik en internasionaal)
Rapportering van tussentydse en jaarlikse resultate en voorleggings
by algemene jaarvergadering
Aktiewe nastrewing van waardeskepping en waardeontsluiting
Senwes het op ZAR X, ’n
gelisensieerde beurs, genoteer
en interim en finale dividende is
verklaar, wat in September 2016
en Maart 2017 betaal was.
Senwes se reaksie
Selekteer en lys verskaffers van produkte
Langtermynverhoudings met finansiers
Rekenariseer en monitor terme en voorwaardes en verskaffers
ooreenkomste
Eksklusiewe verhouding met verskaffers
Geoutomatiseerde betalings en rekonsiliasie van fakture met
fokus op EDI, sowel as deurlopende prosesverbetering
Formele verskafferskomitee en onderhandelinge met betrekking tot
pryse en afslag-/kortingstrukture
Die geïntegreerde verslagdoe
ning aan aandeelhouers word
verder verbeter deur die aan
vaarding van die King IV Verslag
oor Korporatiewe Beheer.
Verwante risiko’s
Konsentrasierisiko
Solvensie en likiditeit
Beëindiging van
verhoudings
Ekonomiese
volatiliteit
Verwante strategieë
Duidelike en deursigtige kommu
nikasie op die hoogste vlak
Skakeling
Kennis van verskaffers
Kredietverifikasie
Jaarlikse hersiening van
verskaffersooreenkomste
Kontantvloei-impak
Duidelike kommunikasie met betrekking tot verskafferverwagtinge
Reguleer direkte kommunikasie met groot verskaffers
Goeie, gesonde en sterk verskaffersooreenkomste en
uitvoeringsvermoë
Effektiewe opvolging van navrae en klagtes
Kwaliteitkontrole ten opsigte van produkte en terugvoering van
klante
Deurlopende en gereelde
interaksie en proaktiewe
skakeling met verskaffers
verseker gesonde
verhoudings.
Gedurende die jaar onder oorsig het Senwes en ‘n
hoofverskaffer, John Deere, ooreengekom om die
agentskap in die Oos-Kaap uit te brei. ‘n Nuwe agent
skapsooreenkoms is met JCB, ‘n Britse maatskappy wat
industriële en landboutoerusting verskaf, gesluit.
37