senwes geintegreerde
verslag 2017
Ï
BELANGHEBBENDES | vervolg
Belanghebbende groepering
Aandeelhouers
en Beleggers
Belangrike verhouding
Eienaars van die
maatskappy:
Hoofverskaffers van
finansiële kapitaal
Wesenlike belange van belanghebbende
Strategie om volhoubare finansiële prestasie te verseker
Eksternalisering en diversifisering
Bereik doelwitopbrengs op ekwiteit
Gesonde totale aandeelhouersopbrengs (dividend en
kapitaalgroei)
Verantwoordelike beleggings
Deursigtige verslagdoening en openbaarmaking
Stabiele dividendbeleid
Goeie korporatiewe beheer
Etiese optrede en verantwoordelike burgerskap
Belanghebbende groepering
Verskaffers
Vir die jaar onder oorsig het Senwes deur middel van
verskeie mediums met aandeelhouers en beleggers gekom
munikeer, wat sal kulmineer by die algemene jaarvergade
ring, waar voorleggings oor die finansiële resultate en die
strategie van die maatskappy gemaak sal word.
Belangrike verhouding
Affekteer die Senwes
Wesenlike belange van belanghebbende
Betroubare voorkeurvennoot
groep se vermoë Nakoming van terme en voorwaardes
om produkte en Tydige betalings
dienste op ’n BBSEB-nakoming
koste-effektiewe
wyse te lewer.
Effektiewe kommunikasiekanaal
Billike afslag- en kortingstelsel
Gebalanseerde klantebelofte
Het ’n direkte impak
Hoë kwaliteit produkte
op mededingendheid
36
Gedurende die jaar onder oorsig het deur
lopende interaksies en skakeling tussen
Senwes en sy verskaffers plaasgevind. Ekspo’s
en ander bemarkingsdae is gehou, waar
Senwes en sy verskaffers platforms gedeel het.