Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 37

DIE BESIGHEID Senwes se reaksie Geïntegreerde klantediensbenadering en deeglike begrip van die klant se behoeftes Proaktiewe bemarkingstrategie Deeglike kennis oor klante Kundige personeel Besigheidsgedrewe en toepaslike oplossings Sterk raadgewende besigheidsmodel Verwante risiko’s Laer mededingerpryse Gepaste alternatiewe produkte en dienste Laer koste besigheidsmodelle wat die klant op dieselfde vlak sal diens Verwante strategieë AgriRewards: Beloon klante vir besigheid gedoen en vir hulle lojaliteit Toepaslike klantgeïntegreerde produkte en dienste Integrasieprojek om diensvlakke te verbeter Tegnologiese verbeteringe om waarde toe te voeg tot die klant Effektiewe kommunikasie Toepaslike infrastruktuur en kleinhandelsnetwerke Persoonlike kontak by besigheidseenhede Onafhanklike derdepartykonsultasieprojek met betrekking to interaksie met klante Nuwe kontrakte word gesluit in verskeie segmente van die besigheid, wat sekerheid en volhoubaarheid sal verskaf. A gri rewards OPBRENGS OP LOJALITEIT Die direksie het ’n tweede jaar van die AgriRewards lojaliteit­ skema goedgekeur, en nog besigheids­ eenhede sal saam met Grainlink vir die nuwe seisoen deelneem aan die skema. 35