senwes geintegreerde
verslag 2017
Ï
VERSTAAN ONS BELANGHEBBENDES
Belangrike verhoudings wat Senwes se besigheid dryf
S
enwes se belanghebbendes is dié kritiese individue of groepe waarmee Senwes goeie verhoudinge moet koester en daarop moet
fokus, aangesien dit die kern van die besigheid is wat waarde oor die kort, medium en lang termyn skep. Die tabel hieronder iden
tifiseer hierdie groepe en verskaf ’n kort oorsig oor die aard van die maatskappy se verhouding met hierdie belanghebbendes, die
belange van die belanghebbendes en van Senwes se inklusiewe en interverwante benadering tot die hantering daarvan:
Belanghebbende groepering
Kliënte en
Klante
Belangrike verhouding Wesenlike belange van belanghebbende
Die rede vir die Advies met betrekking tot besigheidsbesluite
maatskappy se bestaan
omdat hulle ons
produkte en dienste
koop
Kwaliteit van goedere en dienste
Prys
Spoed
Kritiese markinligting
Effektiewe bedryfsverwante oplossings
Hoofbron van inkomste
34
Klanteondervinding
Gedurende die afgelope finansiële jaar
het Senwes ’n nuwe klantgesentreerde
stelseltoegangsproses, naamlik
OneAgri, geïmplementeer om klante
by te staan met die gebruik van slegs
een gebruikersnaam en wagwoord
vir alle platforms regdeur die Senwes
groep. Die AgriRewards lojaliteitskema
is ook suksesvol geloods.
A gri