Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 33

DIE BESIGHEID Uitkomste Aantal aktiewe klante: 4 952; Aantal aktiewe verskaffers: 1 089; Totale spandering ten opsigte van owerhede – R153 miljoen; Betaal aan verskaffers vir goedere en dienste – R9,1 miljard; Totale KSB-besteding – R0,9 miljoen; Totale besigheidsontwikkelingsbesteding – R1,3 miljoen. Fokusarea Inisiatiewe Prestasies Voedselveiligheid Voedselveiligheidsprogram Voedselveiligheidsertifisering Alle geakkrediteerde silo’s het voedselveiligheidsertifisering ontvang Ekonomies en organisatories Finansiële en tegniese bystand Bystand ter waarde van R7,8 miljoen is verleen Landbouborgskappe Agt nasionale konferensies, nege provinsiale kongresse en 160 distriks- en plaaslike landbou-unies is geborg Nasie in Gesprek Altesaam 53,6 miljoen interaksies met die Nasie in Gesprek-handelsmerk is aangeteken tydens die regstreekse uitsendings op Nampo en die 13-episode televisiereeks Onderwys Kleuterontwikkeling 107 studente het kleuterontwikkelingskursusse bygewoon sedert 2014 Leerlingskappe Leerlingskappe en vakleerlingskappe 18 leerders het voordeel getrek uit Senwes leerlingskappe in kleinhandel en graanhantering 33 vakleerlinge is opgelei Ottosdal Rekenaarsentrum ’n Rekenaarsentrum is in Ottosdal gevestig, waaruit vier laerskole voordeel trek ’n Addisionele 18 rekenaars is aan die sentrum geskenk Brandfort Rekenaarsentrum ’n Rekenaarsentrum is in Brandfort gevestig, waaruit vier laerskole voordeel trek Welsyn Jaarlikse Kerspartytjie 550 minderbevoorregte kinders van agt verskillende instansies het hieruit voordeel getrek Sport Senwes Spinners Tien plaasskole, vyf daarvan in Noordwes en vyf in die Vrystaat, wat 130 leerders behels, is voorgestel aan en ontwikkel in hierdie spel en 20 onderwysers het opleiding in krieketadministrasie ontvang 31