30
senwes geintegreerde
verslag 2017
Ï
SOSIALE EN
VERHOUDINGSKAPITAAL
Wat beteken sosiale en
verhoudingskapitaal vir
Senwes?
O
ns is verbind tot die transformasie- en ontwik
kelingsdoelwitte van die land en belyn ons
inisiatiewe met die ontwikkelings
prioriteite
van die regering. Ons is gemotiveerd om ’n bydrae te
lewer tot die volhoubare ontwikkeling van die lande
like gebiede, in besonder dié gebiede waar die Senwes
groep besigheid bedryf. Ons is ’n verantwoordelike
en aanspreeklike korporatiewe burger, verbind tot die
bestuur van ’n volhoubare besigheid, met inagneming
van ons belanghebbendes, die omgewing en die ge
meenskap.
Sleutelinsette
Thobo Trust-projekte;
Jaarlikse Kerspartytjieprojek;
Watertekortprojek;
Nelson Mandeladag-projek;
Droogtebystandsprojek;
Borgskappe vir landboukonferensies;
Eksterne beursskemas;
Leerlingskappe;
Program vir opkomende boere.