32
senwes geintegreerde
verslag 2017
Ï
Aksies om uitkomste te verbeter
Etiekhulplyn;
Bedroghulplyn;
Sosiale beleggings en projekte;
Verbeterde en kwaliteit produkte en dienste;
Mededingende produkpryse en diensfooie;
Betrokkenheid by inisiatiewe om onproduk
tiewe plase in produktiewe plase te omskep;
Werwing van kandidate uit onderverteen
woordigende groepe;
Die inisiëring en ondersteuning van innoveren
de programme ten einde praktiese oplossings
vir gemeenskapsprobleme en -behoeftes te
vind;
Uitdagings vir die toekoms
Hoë mate van infrastruktuurverswakking;
Tekort aan befondsing vir projekte;
Kwaliteit klantediens en –verhoudings;
Veranderde BBSEB-wetgewing;
Voedselsekuriteit;
Die ondersteuning van volhoubare gemeen
skapsintervensies, wat 'n wyer, breër en meer
volhoubare impak oor die lang termyn het;
Verbeterde kommunikasie met alle belangheb
bendes in terme van inhoud en frekwensie.
Gerusstelling met betrekking tot
sosiale en verhoudingskapitaal
Verhoogde aanvraag vir voedsel; Sosiale en Etiese Komitee;
Plaaslike en landelike veiligheid; Alle Grainlink silo’s is geouditeer en gesertifi
seer deur die Perishable Product Export
Control Board volgens ’n driejaarsiklus;
Watertekorte;
Grondonteieningswetgewing;
Buitelandsevalutakoers;
Verlaagde konvensionele elektrisiteitsver
bruik weens verskeie geïnisieerde projekte;
Sagtekommoditeitspryse; Verlaagde waterverbruik weens geïnisieerde
projekte;
Kleiner produsente wat koöperatiewe
sentrums vorm. Afvalbestuur deur middel van herbenutting.
Kompromieë ten opsigte van die gebruik van sosiale en verhoudingskapitaal
Senwes belê in sosiale en verhoudingskapitaal ten einde verdere finansiële kapitaalgroei oor die lang termyn te bevorder.
Finansiële kapitaal is egter verlaag oor die kort termyn.