Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 30

28 senwes geintegreerde verslag 2017 Ï NATUURLIKE KAPITAAL Wat beteken natuurlike kapitaal vir Senwes? S enwes gebruik natuurlike kapitaal soos grond, water en energie om inkomste te genereer. Senwes maak wesenlike beleggings om die im­ pak van sy werksaamhede op die natuur te vermin­der en om ‘n kultuur van doeltreffendheid te be­ vorder. Senwes se vervaardigingskapitaal het egter ‘n lae im­ pak op natuurlike kapitaal. Sleutelinsette Energiebesparingsprojek by hoofkantoor ter waarde van R24 miljoen; Eerste sonpaneelenergiestelsel by Hennenman- silo geïnstalleer ter waarde van R6,3 miljoen; Waterverbruikeffektiwiteitsprogram; Elektrisiteitsverbruikeffektiwiteitsprogram; Afvalverminderingsprogram.