Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 27

DIE BESIGHEID Program vir gegradueerdes 2010 - 2017 Aantal swart gegradueerdes Uitkomste Totale opleidingskoste van R9,6 miljoen; Totale vaardigheidsontwikkelingkoste van R3,5 miljoen; Wit Aantal wit gegradueerdes 11 46% Swart 13 54% Talentontwikkelingsaanwyser 2016/ 2015/ 2017 2016 Aantal opleidingsman-dae 3 102 6 959 (55,4%) Beweging Totale opleidingskoste (R’m) 9,6 9,3 3,2% Ontwikkeling van mobiele toepassings, waaronder: • Senwes Graantoepassing • Senwes Equipment mobiele verkope-toepassing • Senwes Weerstoepassing % van opleiding belê in swart individue 44,1 39,9 4,2% Gemiddelde aantal opleidingsdae per werknemer 3,3 5,5 (40,0%) Satellietwaarnemingsprojek (SANSA); Opleidingskoste as % van salariskoste 2,4 2,6 (0,2%) AgriRewards-lojaliteitskema; OneAgri-toepassing; Intern ontwikkelde stelsels; Gekombineerde uitvoerende bestuursondervinding van 110 jaar; Graanopberging en -hanteringsmarkaandeel verhoog met 9% as gevolg van versnelde graaninnameprojek en deurlugtingsinisiatiewe. Uitdagings vir die toekoms  Vinnig veranderende tegnologie en wesen­ like verwanthoudende insette benodig;  Investering in opleiding om op hoogte te bly van nuutste tegnologie;  Toenemende verwagting van belangheb­ bendes ten opsigte van tegnologiese innovering;  Toenemende druk op data, kapasiteit en analitiese vermoë;  Mededinging; Aksies om uitkomste te verbeter Belyn kapasiteitsbenutting met die beleggingsfilosofie van Senwes; Navorsing ten opsigte van nuutste tegnologie en prototipes; Fokus op optimalisering van bestaande beleggings deur middel van probleemanalise en interne verbeterings; Uitkomsgedrewe doelwitstellings vir alle personeel belyn met afdelingsdoelwitte wat meetbaar is vir effektiewe bestuur. Gerusstelling ten opsigte van intellektuele kapitaal Gerusstelling vanaf eksterne ouditeure met die implementering van projekte;  Produktiwiteit en effektiwiteit; IT-komitee;  Werwing en behoud van geskikte werknemers; Sosiale en Etiese Komitee;  Stelselsekuriteit en beskerming van inligting. Beleggings- en Ouditkomitee doen na-implementeringsevaluerings oor die volhoubaarheid van die projekte. Kompromieë in die gebruik van intellektuele kapitaal Investering in die regte vaardighede en stelsels vereis baie kapitaal wat oor die langer duur ‘n positiewe invloed op menslike kapitaal, natuurlike kapitaal, finansiële kapitaal en sosiale en verhoudingskapitaal het. Sekere prosesse en tegnologiese verbetering kan tot ‘n afname in menslike kapitaal bydra. 25