Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 26

24 senwes geintegreerde verslag 2017 Ï INTELLEKTUELE KAPITAAL Wat beteken intellektuele kapitaal vir Senwes? D ie aanstelling van die regte persoon in die regte pos, ondersteun deur effektiewe bestuur­ stelsels en maatskappykultuur, dra by tot die sukses van Senwes se besigheidsmodel en die behaling van die strategie. Senwes is ‘n klantgefokusde maat­ skappy en ons poog om innoverende en geïntegreerde oplossings te vind vir ons klante se probleme. Sleutelinsette Innovasieafdeling gefokus op innoverende produkte en dienslewering; Interne IT-afdeling met 60 ervare tegniese per­ soneellede; Unieke besigheidsprosesse; Program vir gegradueerdes; NWU-projek; Eksterne kundiges; Vakleerlingskappe; Leierskap- en bestuursontwikkelingsprogramme; Beursskemas; Nasie in Gesprek; Produkontwikkelingsprogramme en spanne; Bedryfs- en kundige besigheidseenhede met ‘n mandaat om nuwe geleenthede te ondersoek. Senwes Akademie 2014 10 14 13 18 24 22 11 2016 2015 16 19 25 Programme bygewoon (Besigheidskole) 21 18 3 2 Versnelde leierskap (Gegradueerdes) 66 2017 Leerlingskappe 7 12 7 Vakleerlingskappe 9 0 Leierskap­ ontwikkelings- programme