Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 25

DIE BESIGHEID  Ouderdomsverspreiding oor verskeie vlakke van maatskappy Onder 35 jaar Uitvoerende bestuur 67% 33% Senior bestuur 50% 50% Middelbestuur 40% 49% 11% Junior bestuur 26% 42% 32% Geskoolde werknemers 21% 31% 48% Ongeskoolde werknemers 21% 42% 37% Uitkomste Totale personeel van 3 157 in die Senwes groep (ingesluit gesamentlike ondernemings) Totale salariskoste van R373,6 miljoen Werksvlakke per ras () Ouderdomsverspreiding () Ongeskiktheidsbeserings () 33% Wit Junior bestuur Uitvoerende bestuur 67% Senior bestuur 12% 88% Geskoolde werknemers 0% 100% Middelbestuur 48% 52% 94% 96% Uitdagings vir die toekoms Artikel 24- ongeskiktheidsbeserings 5 3 66,7% Ongeskiktheidsbeserings 30 31 (3,2%) Verlore man-dae weens beserings 281 211 33,2% Ongeskiktheidsbeserings- frekwensie 1,8 1,8 - Aksies om uitkomste te verbeter 4% Herevaluering van bestaande filosofie, prosesse en besluite;  Produktiwiteit; Implementering van Menslike Hulpbronnebestuurstelsel;  Arbeidswetgewing; Vergoedingsnavorsing;  Personeelomset;  Gelyke indiensneming;  Swart ekonomiese bemagtiging;  Retensie van sleutelindividue;  Kulturele diversiteit en sensitiwiteit;  Opvolgbestuur vir kritiese poste;  Spanne en spanwerk as die toekoms van die werksomgewing. 2016/ 2015/ 2017 2016 Afwyking Herstrukturering van Menslike Hulpbronneafdeling; Ongeskoolde werknemers 6% 50 jaar en ouer  Ongeskiktheidsbeserings Swart  Werksvlakke per ras 36 – 49 jaar Aansporing of vergoeding vir groepswerk/ samewerking; Ondersoek van personeelgesondheid; Marknavorsing op volledige posprofilering en -gradering. Gerusstelling ten opsigte van menslike kapitaal Nakomingskomitee; Vergoedingskomitee. Kompromieë in die gebruik van menslike kapitaal Die Senwes groep se werksmag het met 5,2% toegeneem, wat ‘n positiewe effek op menslike kapitaal gehad het. Die toe­ name in die salariskoste het ‘n positiewe impak op menslike kapitaal gehad, maar 'n negatiewe impak op finansiële kapitaal. 23