Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 23

DIE BESIGHEID Uitkomste Verdienste voor rente en belasting van R432,9 miljoen; Kontant uit besigheidseenhede voortgebring van R164,5 miljoen; Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel van 108,4 sent; Dividend betaal van 40 sent per aandeel, totale dividend betaal van R71 miljoen; Aksies om uitkomste te verbeter Strategiese doelwitte (bl. 45 vir Senwes se strategie); Mitigering van risiko’s (bl. 62 vir Senwes se risikomitigering); Rente betaal van R204 miljoen, met ‘n rentedekking van 2,3 wat binne die kaviate van finansiers is; Verwys na die 365-verslag vir aksieplanne reeds geïmplementeer (bl. 6); Netto bategroei van 63,4 sent per aandeel; Kostebesparingsprogramme; Kapitaalhandhawing van 38%, wat binne die kapitaal­ handhawingsriglyne van 35% tot 45% val; Gefokusde kontantvloeibestuur; Natuurlike verskansing teen rentekoersveranderinge - rentedraende bates van R3,7 miljard vs rentedraende laste van R2,6 miljard. Sensitiwiteitsanalise rondom solvabiliteits- en likiditeitsvlakke om sodoende skuldtole­ ransie te bepaal; Gefokusde balansstaatbestuur. Uitdagings vir die toekoms [ Wesenlike risiko’s en geleenthede bl. 62] 1 Krediet-, likiditeits- en markrisiko 2 Kommoditeitsprysrisiko 3 Politieke onstabiliteit en ekonomiese klimaatsrisiko 4 Oorgangs- en klanterisiko 5 Weer- en klimaatrisiko 6 Diversifikasie- en landboubedryfsrisiko 7 Markaandeelrisiko 8 Regulasie- en nakomingsrisiko’s 9 Unieke mededingersrisiko 10 Verstedelikingsrisiko en risiko ten opsigte van die skaarsheid en retensie van vaardighede 11 Stelselrisiko 12 Diefstal- en bedrog 13 Omgewings-, gesondheids- en veiligheidsrisiko Gerusstelling ten opsigte van finansiële kapitaal Ongekwalifiseerde eksterne ouditmening; ‘n Onafhanklike Ouditkomitee verseker integriteit van kontroles en finansiële openbaarmaking; Die Risikokomitee se analise van strategiese en bedryfsrisiko’s; ‘n Beleggingskomitee hou toesig oor die beleggingsfilosofie en -bestuur; Interne Oudit verskaf ‘n mening oor die gekombineerde kontroleomgewing. Kompromieë in die gebruik van finansiële kapitaal Finansiële kapitaal stel Senwes in staat om die besigheid volhoubaar te groei met ‘n positiewe impak op vervaardigings-, menslike, intellektuele, sosiale en verhoudings-, sowel as natuurlike kapitaal. 21