Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 15

DIE BESIGHEID BELEGGINGSPLAN Senwes streef daarna om... Die beleggingsvennoot, werkgewer, verskaffer en distribusiekanaal van keuse, sowel as ’n goeie korporatiewe burger, te wees. Senwes het ’n verantwoordelikeid om ’n betekenisvolle bydrae te maak en volhoubare waarde vir alle belang- hebbendes te skep en sodoende ’n bydrae te lewer tot voedselsekuriteit in Suid-Afrika. Dit kan gedoen word deur die volgende sewe kern strategiese prioriteite suksesvol af te lewer… (bl. 45) 1 Diversifikasie 5 Vertikale integrasie 2 Horisontale integrasie en konsolidasie 6 Eksternalisering 3 Herorganisasie van besigheidsmodelle 7 Ontsluiting van waardesinergieë 4 Interne klante-integrasie Wat ondersteun word deur die volgende wesenlike risiko’s wat die besigheid affekteer … (bl. 62) 1 Krediet-, likiditeits- en markrisiko 3 4 5 6 7 2 8 Risiko’s ten opsigte van regulering en nakomingsvereistes Kommoditeitsprysrisiko 9 Unieke mededingersrisiko Politieke onstabiliteit en ekonomiese klimaatsrisiko 10 Verstedeliking, skaars­heid en retensie van vaardighede Oorgangs- en klanterisiko 11 Stelselrisiko Weer- en klimaatsrisiko 12 Diefstal- en bedrogrisiko Diversifikasie- en landboubedryfsrisiko 13 Omgewings-, gesondheids- en veiligheidsrisiko Markaandeelrisiko Gemeet by wyse van die volgende belangrike finansiële verhoudings… (bl. 4) 14,9% 2017: 108,4 2016: 79,3 2017: 2016: 167 156 7,1% Totale aandeelhouersopbrengs (%) Netto wins na belasting (R’m) 36,6% 433 377 2017: 2016: 3,3 (4,8) 8,1% 2017: 2016: Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel (HEPS) (sent/aandeel) Verdienste voor rente en belasting uit voortgesette bedrywighede (EBIT) (R’m) Ondersteun deur ons ses kapitale… (bl. 19) 1. Finansiële kapitaal 2. Menslike kapitaal 3. Intellektuele kapitaal 4. Vervaardigings- kapitaal 5. Natuurlike kapitaal 6. Sosiale en verhoudingskapitaal 13