DIE BESIGHEID
Voorseisoenbeplanning
Produsentaktiwiteite:
Afnemeraktiwiteite:
Verkryging van grondstof
Operasionele uitvoering
Bemarking
Operasionele uitvoering
Instandhouding van kapitaal
goedere: Herstel en vervanging
van onderdele en heelgoedere Tradevantage
Voorbereiding, bewerking
en aanplanting van produk Grasland Ondernemings
Aangaan van kontrakte vir lewering van grondstof
aan meulenaars
Onderhandel landboukalkpryse en volumes met
afnemers van kalk onafhanklik van ’n derde party
Voorseisoenbemarking
Verskaf landboukalk en gipsprodukte aan produsente
as ‘n insetmiddel vir die seisoen se produksie
Operasionele uitvoering
Certisure en Univision
Groei van produk
Kredietlewensversekering, bateversekering,
welvaart-, aftrede- en opvolgbeplanning
Bemes, onkruidbeheer,
plaagbeheer en skoonhou
van lande
Bateversekering vir die kliënt wat sy bates verseker
Oesversekering Makelaar van oesversekering
(hael- en multi-risikoversekering)
Voorseisoenbemarking Evaluering van versekeringsportefeulje
Molemi Sele
Voeg waarde toe tot kredietlewensversekering
(onderskrywing en herversekering)
Oes van produk
Hanteer, weeg, skoonmaak
en droging van graan
Grainovation
Logistieke oplossings asook plaaslaai van graan
Neem produk na die mark
Logistieke oplossings
ESC
‘n Platform vir die bestuur en verhandeling
van silosertifikate vir die produsent
‘n Platform vir die bestuur en verhandeling
van silosertifikate vir die afnemer
Bemarking
Afnemeraktiwiteite
R
Hedge Fund
Verskaf verskansings en potensiële markgeleenthede
vir die groep
Bemark goedere uit
geregistreerde erkende
fasiliteit
Sluit verpligtinge af met
finansierders
Evaluasie van die afgelope
seisoen se resultate
Finansiële beplanning vir
die volgende seisoen
11